PODCAST · religion
LiG Getuig
by Klank Kompas
LiG Getuig is ’n podcast wat gewone mense se buitengewone stories vertel. Conette le Roux voer openhartige onderhoude met mense wat swaarkry, seerkry of verlies ervaar het. Byna elkeen van die mense getuig hoe hulle nie sonder God hierdie moeilike pad sou kon stap nie.
-
0
Ep. 2 - Stephan Malherbe | 'Ek het die helfte van myself met Zara se selfdood verloor'
Dis sowat vyf jaar ná die 17-jarige Zara Malherbe se selfdood. Haar pa Stephan deel meer oor sy daaglikse stryd teen bitterheid, die onvergeetlike herinneringe wat hom steeds bybly, en sy geloof wat hom elke dag dra.
-
-1
Ep. 1 - Chantell Hewitt | 'Ek is meer as wat mense sien'
Vir baie mense wat Chantell Hewitt van Bloemfontein die eerste keer ontmoet is dit haar oog wat eerste aandag trek. Maar haar mediese uitdagings is veel groter as dit. Soos die toestand neurofibrimatose wat veroorsaak dat gewasse in elke holte van haar skedel ingegroei het. Ten spyte van hierdie uitdagings leef Chantell met hoop en wil sy ander herinner dat álmal meer is as die beeld wat jy in die spieël sien.
No matches for "" in this podcast's transcripts.
No topics indexed yet for this podcast.
Loading reviews...
ABOUT THIS SHOW
LiG Getuig is ’n podcast wat gewone mense se buitengewone stories vertel. Conette le Roux voer openhartige onderhoude met mense wat swaarkry, seerkry of verlies ervaar het. Byna elkeen van die mense getuig hoe hulle nie sonder God hierdie moeilike pad sou kon stap nie.
HOSTED BY
Klank Kompas
CATEGORIES
Loading similar podcasts...