OFM Agri Hour podcast artwork

PODCAST · news

OFM Agri Hour

The Agri Hour is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays from 5 - 6am.

Publisher-supplied feed metadata · PodParley refreshed Apr 17, 2026 · Source feed

  1. 150

    September-maand val die fokus op die dodelike, maar voorkombare siekte - Hondsdolheid

    Hondsdolheid is 'n gevaarlike, maar voorkombare siekte. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium in Bloemfontein, oor die simptome, behandeling en voorkoming van die dodelike siekte.

  2. 149

    Dr Johnny van der Merwe bespreek die jongste graanmarkte en kommoditeite

    Dr Johnny van der Merwe bespreek die jongste graanmarkte en kommoditeite.

  3. 148

    Dr Johnny van der Merwe bespreek die jongste vleispryse en markte

    Dr Johnny van der Merwe bespreek die jongste vleispryse en markte.

  4. 147

    Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

    Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan of keel-af gesny. Isabel van Tonder gesels met Isabel Kruger van Vrystaat Landbou, oor hierdie toenemende misdaad.

  5. 146

    Lamb Champs is 'n inisiatief deur Francois Rossouw van Saai en 'n groot sukses om die beste lamsvleis in SA aan te wys!

    Die onlangse Lamb Champs in Bloemfontein het groot belangstelling gelok, met meer as 61 familieboere wat deelgeneem het. Isabel van Tonder gesels met Francois Rossouw van Saai, oor die gesogte kompetisie.

  6. 145

    Tydens die onlangse Agri Noord-Kaap kongres het Willem de Chavonne Vrugt gesels oor volhoubaarheid en grondhervorming

    Tydens die onlangse Agri Noord-Kaap kongres, het Isabel van Tonder met die President van Agri SA gesels oor volhoubaarheid, grondhervorming en die belangrikheid van landboudata.

  7. 144

    Vrystaat Landbou is bekommerd oor toenemende gevalle van misdaad in landelike gebiede

    Vrystaat Landbou is bekommerd oor toenemende gevalle van misdaad, in die Vrystaat se landelike gebiede.Die misdade dui daarop dat dieselfde misdaadsindikaat moontlik betrokke kan wees. Dr Jane Buys en Isabel van Tonder, gee mee inligting daaroor.

  8. 143

    Gerhard de Jager was 'n gas tydens die onlangse Agri Noord-Kaap kongres

    Tydens die onlangse Agri Noord-Kaap kongres, was Gerhard de Jager - sanger, omroeper en komediant, 'n gasspreker op die geleentheid. Isabel van Tonder gesels met hom oor sy positiewe boodskap aan boere.

  9. 142

    Willem Symington is weer as President van Agri Noord-Kaap verkies

    tydens die onlangse Agri Noord-Kaap kongres is Willem Symington weer as President van die organisasie verkies. Isabel van Tonder gesels met hom oor die belangrikheid van boerderydata en watersekerheid vir die Noord-Kaap.

  10. 141

    Trevor Cramer gives an overview of the 28 Aug - 4 Sept edition of Farmer's Weekly

    Trevor Cramer gives an overview of what's in the latest edition of Farmer's Weekly, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media.

  11. 140

    Dr Johnny van der Merwe bespreek die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte

    Dr Johnny van der Merwe bespreek die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte.

  12. 139

    Die jongste vleispryse en ander tendense in die veebedryf word bespreek deur Dr Johnny van der Merwe

    Die jongste vleispryse en ander tendense in die veebedryf word bespreek deur Dr Johnny van der Merwe.

  13. 138

    Dr Johnny van der Merwe bespreek die nuutste vleispryse

    Dr Johnny van der Merwe bespreek die nuutste vleispryse en tendense in die markte.

  14. 137

    Trevor Cramer gives an overview of the 31 July - 7 Aug edition

    Trevor Cramer, gives an overview of what's in the latest edition of Farmer's Weekly, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media.

  15. 136

    Die brandseisoen het aangebreek en brandverenigings is senuweeagtig oor die vooruitsig van brande vanjaar

    Die brandseisoen het aangebreek en brandverenigings is senuweeagtig oor die vooruitsig van brande vanjaar, veral as in ag geneem word dat daar verlede jaar in Noordwes alleen, sowat 12 803 brande was. Isabel van Tonder gesels met Eric Stoch, oor die gereedheid van die brandbestrydingsvereniging in die Noordwes-provinsie.

  16. 135

    Die Braunvieh-beesras is vanjaar 100 jaar in Suid-Afrika!

    Die Braunvieh beesras is vanjaar 100 jaar in Suid-Afrika. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete oor die uitsonderlike beesras.

  17. 134

    Loslopende diere of "stray animals" is 'n groot probleem aan die Lesotho grens

    Isabel van Tonder gesels met Dr Jane Buys, veiligheidsrisiko-analis van Vrystaat Landbou oor die afwesigheid van skutte en rondloperdiere.

  18. 133

    Sindira Chetty gives an overview of the 17-24 July edition

    Digital editor, Sindira Chetty, gives an overview of what's in the latest edition of Farmer's Weekly, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media.

  19. 132

    Dr Johnny van der Merwe bespreek die jongste in die graanmarkte

    Dr Johnny van der Merwe gee die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte.

  20. 131

    Die jongste vleispryse en tendense deur Dr Johnny vd Merwe

    Die jongste vleispryse en tendense in die veebedryf word bespreek deur Dr Johnny van der Merwe.

  21. 130

    A vehicle manufacturer has awarded financial relief packages to farmers affected by FMD

    Launched at Nampo Harvest Day 2026, the campaign was centered on the Farmer Stories Fund, a relief initiative that provided R190 000 in practical support packages to selected farmers affected by the outbreak. ISUZU Motors South Africa launched the campaign to provide meaningful support to affected farmers while highlighting the resilience of South Africa’s agricultural community. Yolanda Maartens spoke to Amogelang Motsamere from Kimberley, who received some support from ISUZU Motors South Africa.

  22. 129

    Die jongste vleispryse en ander tendense in die veebedryf word bespreek deur Dr Johnny van der Merwe

    Die jongste vleispryse en ander tendense in die veebedryf word bespreek deur Dr Johnny van der Merwe.

  23. 128

    Dr Johnny van der Merwe gee die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte

    Dr Johnny van der Merwe gee die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte.

  24. 127

    Die RPO Vrystaat het onlangs hul rol verduidelik in entstoftoedelings

    Die RPO Vrystaat, het onlangs hul rol verduidelik aan produsente ten opsigte an die entstoftoedienings. Isabel van Tonder berig daaroor.

  25. 126

    Een van die ontvangers van die ISUZU NAMPO FMD ondersteuningsveldtog is onlangs aangewys

    Bek-en-klouseer het 'n vernietigende uitwerking op boere in Suid-Afrika. Daar is egter 'n motorhandelaar wat nie net voertuie verkoop nie, maar ook 'n helpende hand uitsteek vir boere wat gebuk gaan onder die finansiele las van die veesiekte. Een van die ontvangers van die ISUZU NAMPO FMD-ondersteuningsveldtog is onlangs aangewys. Isabel van Tonder gesels met Jannie Marais, 'n boer van Reddersburg, oor die bystand van ISUZU.

  26. 125

    Sindira Chetty gives an overview of the 3-10 July edition

    Digital editor, Sindira Chetty, gives an overview of what's in the latest edition of Farmer's Weekly, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media.

  27. 124

    Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

    Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.

  28. 123

    Melklintwurm kom toenemend voor onder vee, ons vind meer uit oor die siekte

    Daar kom toenemende gevalle van melklintwurm besmetting in vee voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts, oor die veesiekte en die behandeling daarvan.

  29. 122

    Dr Johnny van der Merwe ontleed die jongste graanmarkte

    Dr Johnny van der Merwe gee die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte.

  30. 121

    Dr Johnny van der Merwe ontleed die jongste vleispryse

    Dr Johnny van der Merwe berig oor die jongste vleispryse en ander tendense in die veebedryf.

  31. 120

    Willem de Chavonnes Vrugt, Agri SA-president, gesels oor uitdagings waarmee die landboubedryf te kampe het

    Biosekerheid, vloedskade en plattelandse veiligheid is van die grootste uitdagings waarmee Suid-Afrikaanse boere te kampe het. Willem de Chavonnes Vrugt, Agri SA-president, sê is die uitbreking van bek-en-klouseer is een van die grootste bekommernisse in die veebedryf. “Die biosekerheidsrisiko wat ons het en die impak wat dit het op die veebedryf, is massief”.

  32. 119

    Sindira Chetty gives an overview of the 5-12 June edition

    Digital editor, Sindira Chetty, gives an overview of what's in the latest edition of Farmer's Weekly, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media.

  33. 118

    Johan van den Berg, onafhanklike landbouweerkundige, praat oor wat boere kan verwag in die komende weke

    Bibberweer wag op die suidelike binneland sowel as reën oor verskeie dele van die land. Onafhanklike landbouweerkundige, Johan van den Berg, deel wat boere kan verwag in die komende week. OFM se Elsabé Richard-May het met hom gesels …

  34. 117

    Die Pistacio neutbedryf is 'n opkomende uitvoermark en word ook as superkos beskou

    Die Pistacio neutbedryf is 'n opkomende uitvoermark en word ook as superkos beskou. Isabel van Tonder gesels met Anton Muller, onafhanklike Hortologiese konsultant, plaaslik en internasionaal, oor die bedryf.

  35. 116

    Die SA wynbedryf spog met 'n premiumgehalte-oes

    Die Suid-Afrikaanse wynbedryf spog met 'n premiumgehalte-oes ondanks verskeie uitdagings, insluitend klimaatdruk. Elsabe Richard-May het met Rico Basson, uitvoerende hoof van South Africa Wine gesels om meer uit te vind hieroor.

  36. 115

    Daar is onlangs 'n SA rekord opgestel met die prys van 'n koei en verskalf by 'n veiling

    Isabel van Tonder berig oor 'n nederige begin vir 'n Brangus boer, wat nou die trotse eienaar is van 'n koei en verskalf wat 'n SA rekordprys op 'n veiling behaal het, die afgelope naweek.

  37. 114

    Sindira Chetty gives an overview of the 22-29 May edition

    Digital editor, Sindira Chetty, gives an overview of what's in the latest edition of Farmer's Weekly, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media.

  38. 113

    Rico Basson, South Africa Wine-uitvoerende hoof, gesels oor die bedryf se uitdagings en prestasies

    Die 2026-oes bied ’n keerpunt vir die bedryf, meen ’n bedryfsorganisasie. Die klem verskuif vanjaar verder as veerkragtigheid na hernude geleenthede en groei, sê South Africa Wine. Die uitdagings versterk Suid-Afrika se posisie as ’n produsent van premiumwyne vir wêreldwye markte.

  39. 112

    Elize Lundall-Magnuson van die Landbounavorsingsraad gesels oor die belangrike rol van bye in landbou

    Suid-Afrika se groeiende vraag na by-bestuiwingsdienste plaas toenemende druk op sowel bye as byeboere, volgens Elize Lundall-Magnuson van die Landbounavorsingsraad. Sy het tydens ’n webinaar ter viering van Wêreldbyedag (20/05) gepraat, waar sy die belangrike rol van bye in voedselproduksie en die uitdagings waarmee die land se byebedryf te kampe het, uitgelig het.

  40. 111

    Die Senwes Agri Rewards is aangekondig. Dit is Isabel Nienaber van Viljoenskroon!

    Die gewilde Senwes Agri Rewards wenner is onlangs by NAMPO aangekondig. Die Manna Studiegroep het die beminde Isabel Nienaber ingeskryf en sy was ook die wenner! Isabel van Tonder gesels met Isabel Nienaber oor haar ambulansdiens, Bella Med in Viljoenskroon en Vierfontein distrik.

  41. 110

    Tydens die afgelope NAMPO-oesdag het Dawie Maree van FNB raad gegee aan boere wat onder finansiele druk is

    Isabel van Tonder gesels met Dawie Maree, Hoof Landbou, bemarking en inligting by FNB, oor die dienste wat banke aan boere lewer en raad aan boere wat onder finansiele druk is.

  42. 109

    Cilliers Brink van die DA gesels oor die verval by munisipaliteite

    Isabel van Tonder gesels met Cilliers Brink, adjunk federale voorsitter van die DA, oor knelpunte in munisipaliteite, wat ook vir boere 'n probleem is.

  43. 108

    Jan van Sandwyk, 'n boer van Limpopo, het 'n slim plan gemaak met boorgatdiefstal

    Isabel van Tonder gesels met Jan van Sandwykk, 'n wildboer van 'n familieplaas in Limpopo, wat 'n slim plan gemaak het met die boorgate op die plaas, nadat hulle die slagoffer was van boorgatdiefstal.

  44. 107

    Dr Johnny van der Merwe gee die jongste oorsig oor die kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte

    Dr Johnny van der Merwe gee die jongste oorsig oor die kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte.

  45. 106

    Die nuutste vleispryse en tendense word deur Dr Johnny van der Merwe bespreek

    Dr Johnny van der Merwe bespreek die nuutste vleispryse en tendense in die markte.

  46. 105

    Wandile Sihlobo praat oor die jongste landbou-indiensnemingsyfers

    Suid-Afrika se landbousektor het 2026 op ’n positiewe noot begin, met sterk groei in indiensneming wat verbeterde produksietoestande in groot dele van die land weerspieël. Wandile Sihlobo, landbou-ekonoom, sê die toename in werk is grootliks aangevuur deur gunstige landboutoestande wat deur 2025 en tot aan die begin van vanjaar ervaar is.

  47. 104

    Conservationists and fishing communities are facing challenging environhmental approvals

    Conservationists and fishing communities are facing challenging environmental approvals, granted to Total Energies for gas and oil exploration. Drilling is planned off the South African coast of the Western Cape. Green connection Community outreach coordinator, Neville van Rooy, tells OFM Business Hour that fundamentally, this is about good governance and responsible decision making by government.

  48. 103

    New Holland stal vanjaar by Nampo uit en die stalletjie is defnitief 'n besoek werd

    Dis Nampo-tyd en 'n interessante uitstalling vanjaar, is New Holland. Isabel van Tonder gesels met Jaco du Preez, oor wat besoekers te wagte kan wees van New Holland, en hulle masjiene en tegnologie wat landbou slimmer en meer doeltreffend maak.

  49. 102

    Nampo skop binnekort af en daar is groot verwagting vir die skou

    Dis byna die amptelike afskop van Nampo wat vanjaar plaasvind van 12-15 Mei by Nampo Park in Bothaville. Isabel van Tonder berig oor belangrike hoogtepunte van die skou.

  50. 101

    Sindira Chetty gives an overview of the 8-15 May edition

    Digital editor Sindira Chetty, gives an overview of what's in the latest edition of Farmer's Weekly, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media.

Type above to search every episode's transcript for a word or phrase. Matches are scoped to this podcast.

Searching…

We're indexing this podcast's transcripts for the first time — this can take a minute or two. We'll show results as soon as they're ready.

No matches for "" in this podcast's transcripts.

Showing of matches

No topics indexed yet for this podcast.

Loading reviews...

ABOUT THIS SHOW

The Agri Hour is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays from 5 - 6am.

HOSTED BY

OFM

CATEGORIES

Frequently Asked Questions

How many episodes does OFM Agri Hour have?

OFM Agri Hour currently has 50 episodes available on PodParley. New episodes are automatically indexed when they're published to the podcast feed.

What is OFM Agri Hour about?

The Agri Hour is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays from 5 - 6am.

How often does OFM Agri Hour release new episodes?

OFM Agri Hour has 50 episodes. Check the episode list to see recent publication dates and frequency.

Where can I listen to OFM Agri Hour?

You can listen to OFM Agri Hour on PodParley by clicking any episode. We provide an embedded audio player for direct listening, and you can also subscribe via your preferred podcast app using the RSS feed.

Who hosts OFM Agri Hour?

OFM Agri Hour is created and hosted by OFM.
URL copied to clipboard!