OFM Agri Hour cover art

All Episodes

OFM Agri Hour — 201 episodes

#
Title
1

September-maand val die fokus op die dodelike, maar voorkombare siekte - Hondsdolheid

2

Dr Johnny van der Merwe bespreek die jongste graanmarkte en kommoditeite

3

Dr Johnny van der Merwe bespreek die jongste vleispryse en markte

4

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

5

Lamb Champs is 'n inisiatief deur Francois Rossouw van Saai en 'n groot sukses om die beste lamsvleis in SA aan te wys!

6

Tydens die onlangse Agri Noord-Kaap kongres het Willem de Chavonne Vrugt gesels oor volhoubaarheid en grondhervorming

7

Vrystaat Landbou is bekommerd oor toenemende gevalle van misdaad in landelike gebiede

8

Gerhard de Jager was 'n gas tydens die onlangse Agri Noord-Kaap kongres

9

Willem Symington is weer as President van Agri Noord-Kaap verkies

10

Trevor Cramer gives an overview of the 28 Aug - 4 Sept edition of Farmer's Weekly

11

Dr Johnny van der Merwe bespreek die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte

12

Die jongste vleispryse en ander tendense in die veebedryf word bespreek deur Dr Johnny van der Merwe

13

Dr Johnny van der Merwe bespreek die nuutste vleispryse

14

Trevor Cramer gives an overview of the 31 July - 7 Aug edition

15

Die brandseisoen het aangebreek en brandverenigings is senuweeagtig oor die vooruitsig van brande vanjaar

16

Die Braunvieh-beesras is vanjaar 100 jaar in Suid-Afrika!

17

Loslopende diere of "stray animals" is 'n groot probleem aan die Lesotho grens

18

Sindira Chetty gives an overview of the 17-24 July edition

19

Dr Johnny van der Merwe bespreek die jongste in die graanmarkte

20

Die jongste vleispryse en tendense deur Dr Johnny vd Merwe

21

A vehicle manufacturer has awarded financial relief packages to farmers affected by FMD

22

Die jongste vleispryse en ander tendense in die veebedryf word bespreek deur Dr Johnny van der Merwe

23

Dr Johnny van der Merwe gee die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte

24

Die RPO Vrystaat het onlangs hul rol verduidelik in entstoftoedelings

25

Een van die ontvangers van die ISUZU NAMPO FMD ondersteuningsveldtog is onlangs aangewys

26

Sindira Chetty gives an overview of the 3-10 July edition

27

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

28

Melklintwurm kom toenemend voor onder vee, ons vind meer uit oor die siekte

29

Dr Johnny van der Merwe ontleed die jongste graanmarkte

30

Dr Johnny van der Merwe ontleed die jongste vleispryse

31

Willem de Chavonnes Vrugt, Agri SA-president, gesels oor uitdagings waarmee die landboubedryf te kampe het

32

Sindira Chetty gives an overview of the 5-12 June edition

33

Johan van den Berg, onafhanklike landbouweerkundige, praat oor wat boere kan verwag in die komende weke

34

Die Pistacio neutbedryf is 'n opkomende uitvoermark en word ook as superkos beskou

35

Die SA wynbedryf spog met 'n premiumgehalte-oes

36

Daar is onlangs 'n SA rekord opgestel met die prys van 'n koei en verskalf by 'n veiling

37

Sindira Chetty gives an overview of the 22-29 May edition

38

Rico Basson, South Africa Wine-uitvoerende hoof, gesels oor die bedryf se uitdagings en prestasies

39

Elize Lundall-Magnuson van die Landbounavorsingsraad gesels oor die belangrike rol van bye in landbou

40

Die Senwes Agri Rewards is aangekondig. Dit is Isabel Nienaber van Viljoenskroon!

41

Tydens die afgelope NAMPO-oesdag het Dawie Maree van FNB raad gegee aan boere wat onder finansiele druk is

42

Cilliers Brink van die DA gesels oor die verval by munisipaliteite

43

Jan van Sandwyk, 'n boer van Limpopo, het 'n slim plan gemaak met boorgatdiefstal

44

Dr Johnny van der Merwe gee die jongste oorsig oor die kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte

45

Die nuutste vleispryse en tendense word deur Dr Johnny van der Merwe bespreek

46

Wandile Sihlobo praat oor die jongste landbou-indiensnemingsyfers

47

Conservationists and fishing communities are facing challenging environhmental approvals

48

New Holland stal vanjaar by Nampo uit en die stalletjie is defnitief 'n besoek werd

49

Nampo skop binnekort af en daar is groot verwagting vir die skou

50

Sindira Chetty gives an overview of the 8-15 May edition

51

Agricultural economist, Wandile Sihlobo, addresses questions around the potential impact of recent rain on crops

52

Sappo's Dr Thandi Chiappero talks about the impact of disease outbreaks on the pork industry

53

Sindira Chetty gives an overview of the 24 April-1 May edition

54

Bloemskou het vandag begin en daar is 'n interessante Koi stalletjie

55

Dr Johnny van der Merwe berig oor die jongste vleispryse en tendense in die bedryf

56

Johan van den Berg, onafhanklike landbouweerkundige praat oor reën in die Noord-Kaap

57

Chris van Beljon, Bring Hoop-stigter, praat oor die droogte in dele van die Noord-Kaap

58

Agri Noord-Kaap werk saam met die landboudepartement en ander rolspelers om verspreiding van BEK te stuit

59

Veroorsaak 'n super "El Nino" 'n "super droogte"?

60

Johan van den Berg, weerkundige van Bloemfontein gesels oor die langtermyn weervoorspellings

61

Die jaarlikse "Stockman School" konferensie word weer vanjaar by Aldam gehou

62

Eskom het al drie keer bloedneus gekry in die hof met skadevergoeding-eise wat deur boere ingestel is

63

Dr Johnny van der Merwe berig oor die jongste vleispryse en tendense in die bedryf

64

Boere se gemoedstoestand is onder druk

65

Dr Johnny van der Merwe berig oor die graanmarkte

66

Brusellose of besmetlike misgeboorte kom toenemend voor Deel 1

67

Wat staan 'n boer te doen wat Brusellose tussen sy vee ontdek? Deel 2

68

Sindira Chetty gives an overview of the 10-17 April 2026 edition

69

More than 14 million people go to bed hungry every night.

70

Dr Johnny van der Merwe gee die nuutste vleispryse en tendense

71

Chris Derksen lewe 'n veeverslag vir die Noord-Vrystaat

72

Chris Derksen lewer 'n veeverslag

73

Reinet Meyer, Brangusboer gesels oor die ras se eienskappe

74

Daar is voordele daarin as kinders van jongs af met 'n hoenderboerdery kan begin

75

Die appel handelsmerk Flash Gala se reikwydte is alreeds meer as 100 miljoen mense per jaar

76

Naudé Pienaar, uitvoerende hoofbestuurder van Agri Noordwes, praat oor uitdagings in NW

77

SACOTA-uitvoerende direkteur, dr. André van der Vyfer, praat oor moontlike logistieke uitdagings

78

Isabel Kruger van Vrystaat Landbou gesels verder oor die dokumente wat benodig word met veeverhandeling, soos Art 6

79

Dr Frikkie Mare van RPO gesels oor die regering se plan om die hele nasionale kudde in te ent

80

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

81

Dawie Killian van OVK lewer die weeklikse wolverslag

82

Sindira Chetty gives an overview of the 27 March - 3 April edition

83

SACOTA se Uitvoerende direkteur, Andre van der Vyfer, gesels oor logistieke uitdagings tydens die uitvoerseisoen

84

Isabel Kruger van Vrystaat Landbou gesels oor die dokumente wat benodig word tydens veeverhandeling

85

Heleen Viljoen, Hoof-ekonoom van Graan SA gesels oor die komende wintergraanseisoen

86

Francois Wilken, President van Vrystaat Landbou, gesels oor die onlangse Boere-Indaba

87

Dr Andre van der Vyfer van SACOTA vertel meer oor die organisasie

88

Hansie Viljoen was onlangs die wenner van Graan SA kompetisie: Kommersiele boer van die Jaar, 2025

89

Graan SA-landbouekonoom, Heleen Viljoen, oor die komende wintergraanplantseisoen

90

Die konflik in die Midde-Ooste wek kommer. Dr Andre van der Vyfer van SACOTA vertel meer oor graan-uitvoere

91

Johan van den Berg, landbouweerkundige, gesels oor die kort en langtermynvooruitsigte van die weer

92

Suid-Afrika se suikersektor ervaar tans groot druk

93

Minister John Steenhuisen was onlangs tydens die Graan SA kongres 'n gasspreker

94

Charl Saunderson gesels in sy weeklikse praatjie oor hoe om 'n voorkeurvennoot te wees en kanse te benut

95

Dawie Maree, landbou-inligting-en-bemarkingshoof by FNB oor boere se besteebare inkomste

96

Naas Botes, verbonde aan die veediefstaleenheid in die Vrystaat gesels oor die Agri Facial Recognition stelsel

97

Dr Johnny van der Merwe bespreek die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte

98

Dr Johnny van der Merwe gee die nuutste vleispryse en tendense in die bedryf

99

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

100

Dawie Killian lewer die weeklikse wolverslag

101

Sindira Chetty gives an overview of the 13-20 March edition

102

RPO-uitvoerende hoof, Dr Frikkie Maré praat oor hoe die konflik in die Midde-Ooste SA se rooivleisboere raak

103

Francois Wilken, President van Vrystaat Landbou gesels oor die hofsaak teen die entstofbenadering van die regering

104

Chris Derksen lewer 'n veeverslag vir die Noord-Vrystaat

105

Ceres Fruit Growers het onlangs 'n gesogte toekenning ontvang

106

Dr Johnny van der Merwe bespreek die nuutste graanmarkte

107

Dr Johnny van der Merwe gee die nuutste vleispryse en tendense in die bedryf

108

Isabel van Tonder berig oor riglyne wat geld as plaaswerkers vervoer word

109

Rentmeesterskap in landbou strek verder as blote wetlike nakoming

110

OFM Agri gesels met Dr Frikkie Mare van RPO oor die oorlog in die Midde-Ooste

111

Daar is talle voordele daarin as kinders van jongs af met 'n hoenderboerdery kan begin

112

Daar was 'n georganiseerde saaddiefstal sindikaat aan die werk in die Vrystaat

113

Chris Derksen lewer die weeklikse veeverslag

114

Bek-en-klouseer het in Lesotho uitgebreek

115

Dr Jack Armour van Vrystaat Landbou gee terugvoer ivm die entstowwe toegedeel aan die Vrystaat

116

Dr Johnny van der Merwe bespreek die nuutste vleispryse en tendense in die vleisbedryf

117

Dr Johnny van der Merwe bespreek die nuutste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte

118

The Poultry trade have been globally competive and technically efficient

119

A strategic partnership were formed to confront deteriorating road conditions in Free State

120

Bloutong onder skape kom toenemend voor

121

Roelf Pienaar, Besturende direkteur van Tru-Cape gesels oor uitvoertariewe na China

122

Isabel van Tonder berig oor die eenmiljoen rand wat NWK onlangs vir Agri Securitas ingesamel het

123

Sindira Chetty gives an overview of the 27 Feb - 6 March edition

124

Longonsteking onder vee is 'n siekte wat nou toenemend voorkom

125

Zambie het alle vee met gesplete hoewe en ander produkte verbied

126

Dr Johnny vd Merwe gee die nuutste vleispryse en tendense in die bedryf

127

Dr Johnny van der Merwe gee die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte

128

Boere gaan gebuk onder moeilike omstandighede

129

Daar is 'n noodfonds gestig om boere by te staan met skool en koshuisgelde van hul kinders

130

Dr Tobias Doyer beklemtoon die belangrikheid van landbou-opleidingsinstansies

131

Boerderye moet registreer by die Dept van indiensneming en arbeid se vergoedingsfonds

132

Een van die onlangse wenners van die Graan SA/John Deere My Hero kompetisie is slegs 11 jaar oud

133

Dawie Killian van OVK lewer die jongste wolverslag

134

Sindira Chetty gives an overview of the latest news in the recent edition

135

Siteform bestaan reeds 20 jaar en bied nou dakplate met versteekte vashegting plaaslik aan

136

Chris Fourie, bestuurder van DMC vertel meer oor die boerevergadering wat minister Steenhuisen ook bygewoon het

137

Dr Johnny van der Merwe gee die jongste graanpryse

138

Die nuutste vleispryse en tendense deur Dr Johnny van der Merwe

139

Probleemplante en die onkruid-oorlog kos boere jaarliks miljoene rande

140

Indringerplante is 'n groot probleem op plase en kos boere miljoene rande per jaar

141

Sindira Chetty gives an overview of the 13-20 Feb edition

142

Chris Derksen lewer 'n veeverslag vir die Noord-Vrystaat

143

Isabel van Tonder berig oor Afrika varkpes en bek-en-klouseer in varke

144

Daar kan nou ingeskryf word vir Afrika se grootste en oudste suiwelkompetisie

145

Johann Kotze van AgriSA het 'n boodskap rakende dieregesondheid en die rol van AgriSA

146

Nico Buys, Voorsitter van die RPO Vrystaat gesels oor die bek-en-klou uitdaging

147

Dr Johnny van der Merwe gee die nuutste kommoditeite en bewegings in die graanmarkte

148

Dr Johnny van der Merwe gee die nuutste vleispryse en tendense in die bedryf

149

Belangrike wenke om jou eie groentetuin te plant

150

Dr Johnny van der Merwe gesels met John Steenhuisen

151

Dawie Killian lewer 'n wolverslag

152

Sindira gives an overview of the latest edition

153

Haarwurm onder skape kom toenemend voor

154

Chris Derksen lewer 'n veeverslag vir die Noord-Vrystaat

155

Nanosilwer-produkte kan nie aangewend word om bek-en-klouseer te behandel

156

Daar word 'n groot wildveiling gehou op 7 Maart in Boshof

157

Dr Johnny van der Merwe gee die nuutste vleispryse en tendense in die bedryf

158

Dr Johnny van der Merwe gee die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte

159

Die bek-en-klou taakspan is aan die voorpunt om oorlog teen die siekte te maak

160

Jan de Villiers,woordvoerder van DA gesels oor minister Steenhuisen se planne om bek-en-klouseer hok te slaan

161

Dawie Killian van OVK lewer 'n wolverslag

162

Sindira Chetty gives an overview of the 30 Jan-6 Feb edition.

163

Die Bloemskou bestuur moes indringende besluite neem oor vanjaar se skou vanaf 23 April tot 2 Mei

164

Chris Derksen lewer 'n veeverslag

165

PD Cilliers van RPO gesels oor die standpunt van die RPO oor bek-en-klouseer

166

Tierhart-sindroom is deesdae op elke boer se lippe en die siekte kom toenemend voor

167

Dr Faffa Malan gee biosekuriteitswenke vir die plaas

168

Die Peritum Agri Institute kan spog oor 'n 25 jaar lange pad van ontwikkeling

169

Die minister van landbou het pas omvattende planne aangekondig om bek-en-klouseer hok te slaan

170

Doug Osler, regional winner of the Young Farmer of the Year competition encourages other young farmers

171

TLU SA is bekommerd oor NERSA se herbepaling van inkomstes waarvoor elektrisiteitsverbruikers betaal

172

Chris Derksen lewer 'n veeverslag vir die Noord-Vrystaat

173

Droogte en brande teister Mosselbaai en omgewing

174

Dr Johnny van der Merwe bespreek die jongste vleispryse in Suid-Afrika

175

'n Oorsig oor die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte

176

Die renostervoerstoor van Rockwoord Conservation het afgebrand

177

Die onwettige jag met honde is 'n misdaad wat toenemend voorkom

178

Die Vrystaat Landbou Jongboer van die jaar kompetisie sluit eersdaags!

179

Soybean is the rising star of the agricultural sector

180

Knopvelsiekte is 'n veesiekte wat toenemend onder vee voorkom

181

Sindira Chetty gives an overview of the 16-23 January 2026 edition

182

Dawie Killian lewer 'n wolverslag

183

Die veesiekte 3-dae stywesiekte kom nou toenemend voor

184

Vrystater genooi na strafste perde uithourit ter wereld

185

Chris Derksen lewer 'n veeverslag vir die Noord-Vrystaat

186

Daar is spesifieke dokumente wat benodig word wanneer vee verhandel of geskuif word

187

Daar is moontlike loonverhogings in die nuwe jaar

188

John Melville van OVK deel 'n paar interessante feite oor wol

189

Pieter Moller gesels met Hendrik Jordaan wat in Argentinie boer

190

Chris Derksen lewer 'n veeverslag vir die Noord-Vrystaat

191

Die organisasie Vulture Sentinels in die Noord-Kaap,beskerm aasvoels

192

Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts, gesels oor knopvelsiekte

193

Prof Francois Deacon gesels oor die eerste kameelperd navorsingstasie wat buite Bloemfontein geopen het

194

Sindira Chetty gives an overview of the latest 19-26 Dec edition

195

John Melville gesels oor skaapsiektes tydens reentyd

196

Misdaadstatistieke is onlangs vrygestel. Vrystaat Landbou het 'n analise daarvan gedoen

197

Chris Derksen lewer 'n veeverslag vir die Noord-Vrystaat

198

Die jongste graanpryse word deur Dr Johnny van der Merwe bespreek

199

Frans Jacobs, Algemene bestuurder van Inttrac Trading gesels oor hulle landbouprodukte

200

Dr Johnny van der Merwe gee die nuutste vleispryse en tendense in die bedryf

201

Tydens die Kersseisoen is daar 'n styging in misdaad