Skip to content
Pieter Möller - Landbou Insetsels podcast artwork

PODCAST · business

Pieter Möller - Landbou Insetsels

by OFM

Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.

Publisher-supplied feed metadata · PodParley refreshed Oct 1, 2026 · Source feed

Episodes

  1. Pieter Moller het NAMPO Kaap besoek en gesels met die Rasdirekteurr van die Boran telersgenootskap

    Pieter Moller het NAMPO Kaap besoek en gesels met die Rasdirekteur van die Boran telersgenootskap.

  2. Daar is 'n groot boeredag wat eersdaags in Bothaville plaasvind

    Pieter Moller gesels met die organiseerder van 'n groot boeredag wat eerskomende Vrydag naby Bothaville gaan plaasvind.

  3. Pieter Moller berig oor interessante verbruikersnuus

    Pieter Moller berig oor interessante verbruikersnuus oor inflasie, wereldwyd en in Suid-Afrika.

  4. Hans-Jurie Moolman, bekende regskundige, gesels oor die term "onteiening"

    Hans-Jurie Moolman, bekende regskundige, gesels vandag verder oor die term "onteiening" in die Suid-Afrikaanse landbousektor.

  5. Daar is onlangs statistiek vrygestel in die SA varkbedryf

    Pieter Moller berig oor die jongste statistiek wat onlangs vrygestel is oor die Suid-Afrikaanse varkbedryf.

  6. Die uitdunning van olifante kan binnekort in Suid-Afrika 'n werklikheid word

    Pieter Moller berig oor die uitdunning van olifante in Suid-Afrika wat dalk binnekort 'n werklikheid kan word.

  7. Daar is 'n groot boeredag wat plaasvind in Postmasburg in die Noord-Kaap

    Pieter Moller gesels met een van die organiseerders van volgende week se groot Ope Boeredag, in Postmasburg in die Noord-Kaap.

  8. Daar was onlangs 'n rooivleisforum in Suid-Afrika aangebied

    Pieter Moller berig oor 'n gewilde, internasionale rooivleis forum, wat onlangs in Suid-Afrika aangebied is.

  9. Hans-Jurie Moolman, bekende regskundige, gesels oor onteinening, deel 1

    Hans-Jurie Moolman, bekende regskundige, gesels oor onteiening en wat dit alles beteken.

  10. Volgens 'n studie neem skaapprodusente se getalle af in SA

    Pieter Moller berig oor 'n onlangse studie wat toon dat skaapprodusente in Suid-Afrika se getalle begin afneem.

  11. Pieter Moller gesels met die President van Agri Wes-Kaap tydens hul onlangse kongres

    Pieter Moller gesels met die President van Agri Wes-Kaap, tydens hul onlangse jaarlikse kongres.

  12. Pieter Moller het met die Hoof Uitvoerende Bestuurder van Gri Wes-Kaap gesels tydens hul jaarkongres

    Pieter Moller het met die Hoof Uitvoerende Bestuurder van Agri Wes-Kaap gesels tydens hul onlangse jaarkongres.

  13. Daar is 'n interessante wending wereldwyd waar skape op ander maniere aangewend word

    Pieter Moller berig oor 'n interessante wending wereldwyd waar skape nou op ander maniere aangewend word.

  14. Daar is interessante skoue wat beplan word vir die volgende ses maande

    Pieter Moller berig oor die interessante landbouskoue wat beplan word vir die volgende 6 maande.

  15. Bek-en-klouseer hou katastrofiese gevolge in vir voerkrale

    Pieter Moller berig oor die katastrofiese gevolge wat bek-en-klouseer vir die voerkraalbedryf inhou.

  16. Vleispryse is tans die grootste beinvloeder van inflasiesyfers onder voedsel

    Pieter Moller berig oor vleispryse wat tans die grootste beinvloeder is van inflasiesyfers onder voedsel.

  17. Daar is nuwe gebruike en geleenthede van wol wat goeie nuus is vir die bedryf

    Pieter Moller berig oor nuwe gebruike en geleenthede van wol wat goeie nuus is vir die bedryf.

  18. Wat is die toekoms van die varkbedryf in Suid-Afrika?

    Pieter Moller het onlangs by 'n internasionale varkkonferensie met een van die sprekers gesels oor die toekoms van die varkbedryf in Suid-Afrika.

  19. Die grootste pampoen is onlangs aangewys in Heidelberg

    Pieter Moller berig oor die grootste pampoen wat meer as 'n ton weeg, wat onlangs in Heidelberg aangewys is.

  20. Skade aan vrugte-oeste en oesskattings het 'n direkte invloed op die vrugtebedryf

    Pieter Moller berig oor skade aan vrugte-oeste en die effek wat dit het op die vrugtebedryf, ook op aangepaste oesskattings.

  21. Inskrywings vir SA se Klimaatslim Ambassadeur vir 2026 sluit eersdaags

    Pieter Moller berig oor inskrywings vir SA se Klimaatslim Ambassadeur vir 2026, wat einde van die maand sluit.

  22. Die uitvoer van steenvrugte na China is 'n belangrike deurbraak

    Pieter Moller berig oor die uitvoer van steenvrugte na China, wat 'n belangrike deurbraak vir Suid-Afrikaanse produsente is.

  23. Die vrugtebedryf in SA ondervind tans talle uitdagings

    Pieter Moller berig oor die uitdagings wat die vrugtebedryf tans in SA ondervind, veral sedert die begin van die jaar.

  24. Daar is interessante wolnuus en die internasionale mededinging in die bedryf

    Pieter Moller berig oor interessante wolnuus en die internasionale mededinging in die bedryf.

  25. Daar is 'n handleiding waarin inligting vervat is vir beesboerdery en slagbeesstelsels

    Pieter Moller berig oor inligting wat vervat is in 'n nuwe handleiding vir beesboerdery en ekologiese slagbeesstelsels.

  26. Daar word binnekort weer 'n "Groendag" in Potchefstroom aangebied.

    Pieter Moller berig oor 'n gewilde "Groendag" wat volgende maand weer in Potchefstroom aangebied word.

  27. Die Dohne Merino skaaptelersgenootskap het 'n nuwe bestuur aangewys

    Pieter Moller berig oor die Dohne Merino's skaaptelersgenootskap wat hulle nuwe bestuur aangewys het, asook sentraal Suid-Afrika se streekwenners.

  28. Pieter Moller berig oor die Elite puntetoekennings vir top kleinveekuddes

    Pieter Moller berig oor die Elite puntetoekennings vir top kleinveekuddes van SA Stamboek.

  29. Die Nasionale wolkwekersvereniging se standpunte oor naspeurbaarheidstelsels en voorbeelde daarvan

    Pieter Moller berig oor die Nasionale wolkwekersvereniging se standpunte oor naspeurbaarheidstelsels en die voorbeelde daarvan.

  30. Bonsmara SA het verskeie hoogtepunte vir Maart maand

    Pieter Moller berig oor Bonsmara SA telersgenootskap se hoogtepunte in Maart.

  31. Daar is verskeie vereistes wanneer huurkontrakte vir plase opgestel word

    Pieter Moller berig oor 'n kundige se mening van die belangrike vereistes van huurkontrakte op plase.

  32. 'n Kenner in die rooivleisbedryf is van mening dat SA veeprodusente nie regmatig vergoed word nie

    Pieter Moller berig oor 'n kenner in die rooivleisbedryf wat van mening is dat Suid-Afrikaanse veeprodusente nie regmatig vergoed word vir hulle produkte nie.

  33. Pieter Moller berig oor internasionale en plaaslike wolnuus

    Pieter Moller berig oor internasionale en plaaslike nuus uit die wolbedryf.

  34. RMIS het onlangs hulp aangekondig vir die goedkoper aankoop van saad vir aangeplante weiding

    Pieter Moller berig oor die rooivleis produsente organisasie of RMIS wat onlangs hulp aangekondig het vir die goedkoper aankoop van saad vir aangeplante weiding.

  35. Daar is vele uitdagings in die rooivleisbedryf, plaaslik en wereldwyd

    Pieter Moller berig oor die uitdagings in die rooivleisbedryf, plaaslik en wereldwyd.

  36. 'n "Geen-geredigeerde" skaap van Indie is groot nuus!

    Pieter Moller berig oor 'n "geen-geredigeerde" skaap van Indie wat nuus maak wereldwyd.

  37. Die Nasionale kuilvoerkompetisie vind weer eersdaags plaas

    Pieter Moller berig oor die gewilde Nasionale kuilvoerkompetisie wat sy datums vir 2026 bekend gemaak het.

  38. Die 2026 Klimaatslim ambassadeur kompetisie skop eersdaags af

    Pieter Moller berig oor die 2026 Klimaatslim ambassadeur kompetisie wat afgeskop het en baie gewild is onder landbouers.

  39. Pieter Moller berig oor uitdagings in die suiwelbedryf

    Pieter Moller berig oor uitdagings in die melkbedryf wat veral suiweluitvoere na SA se buurlande beinvloed.

  40. Daar is nuwe tegnologie in die besproeiingsbedryf!

    Daar is nuwe tegnologie in die besproeiingsbedryf. Pieter Moller gesels met 'n tegniese bestuurder van 'n besproeiingsmaatskappy hieroor.

  41. Pieter Moller berig oor statutere maatreels in die suiwelbedryf

    Pieter Moller berig oor statutere maatreels in die suiwelbedryf wat onder die vergrootglas is.

  42. Pieter Moller gesels by 'n internasionale konferensie met 'n landboukundige van Swaziland

    Pieter Moller gesels by 'n internasionale konferensie met 'n landboukundige van Swaziland wat in besproeiing spesialiseer.

  43. 'n Bekende besproeiingsmaatskappy het onlangs 'n internasionale konferensie aangebied

    Pieter Moller gesels met die uitvoerende hoof van 'n bekende besproeiingsmaatskappy, wat onlangs 'n internasionale konferensie aangebied het.

  44. Pieter Moller berig oor interessante nuus uit die skaapbedryf

    Pieter Moller berig oor interessante nuus uit die skaapbedryf.

  45. Vleispryse behaal rekordhoogtes in die VSA

    Pieter Moller berig oor vleispryse in die VSA wat rekordhoogtes behaal en die invloed daarvan wereldwyd.

  46. The president of Reinke International spoke to Pieter Moller at a conference

    Pieter Moller attended an international conference on irrigation technology and spoke to the president of Reinke International.

  47. RPO doen 'n beroep op regering om loslopervee te beheer

    Pieter Moller berig oor die Rooivleis Produsente Organisasie (RPO) wat 'n beroep doen op die regering om loslopervee te beheer.

  48. Die Nasionale Wolkwekersvereniging het nuwe aanstellings en interessante bestuursopleiding

    Die Nasionale Wolkwekersvereniging het nuwe aanstellings en interessante bestuursopleiding in die organisasie, Pieter Moller berig daaroor.

  49. Johan Pistorius, president van die Droughtmasters beestelersgenootskap gesels oor die ras

    Pieter Moller gesels met die president van die Droughtmasters beestelersgenootskap, Johan Pistorius.

  50. Daar is goeie nuus vir die internasionale katoen en wolbedryf

    Pieter Moller berig oor goeie nuus vir die internasionale katoen -en wolbedryf.

Type above to search every episode's transcript for a word or phrase. Matches are scoped to this podcast.

Searching…

We're indexing this podcast's transcripts for the first time — this can take a minute or two. We'll show results as soon as they're ready.

No matches for "" in this podcast's transcripts.

Showing of matches

No topics indexed yet for this podcast.

Loading reviews...

ABOUT THIS SHOW

Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.

HOSTED BY

OFM

CATEGORIES

Frequently Asked Questions

How many episodes does Pieter Möller - Landbou Insetsels have?

Pieter Möller - Landbou Insetsels currently has 150 episodes available on PodParley. New episodes are automatically indexed when they're published to the podcast feed.

What is Pieter Möller - Landbou Insetsels about?

Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.

How often does Pieter Möller - Landbou Insetsels release new episodes?

Pieter Möller - Landbou Insetsels publishes regularly with 150 episodes available. Check the episode list for the typical release schedule.

Where can I listen to Pieter Möller - Landbou Insetsels?

You can listen to Pieter Möller - Landbou Insetsels on PodParley by clicking any episode. We provide an embedded audio player for direct listening, and you can also subscribe via your preferred podcast app using the RSS feed.

Who hosts Pieter Möller - Landbou Insetsels?

Pieter Möller - Landbou Insetsels is created and hosted by OFM.
URL copied to clipboard!