All Episodes
Pieter Möller - Landbou Insetsels — 150 episodes · page 1 of 2
Pieter Moller het NAMPO Kaap besoek en gesels met die Rasdirekteurr van die Boran telersgenootskap
Daar is 'n groot boeredag wat eersdaags in Bothaville plaasvind
Pieter Moller berig oor interessante verbruikersnuus
Hans-Jurie Moolman, bekende regskundige, gesels oor die term "onteiening"
Daar is onlangs statistiek vrygestel in die SA varkbedryf
Die uitdunning van olifante kan binnekort in Suid-Afrika 'n werklikheid word
Daar is 'n groot boeredag wat plaasvind in Postmasburg in die Noord-Kaap
Daar was onlangs 'n rooivleisforum in Suid-Afrika aangebied
Hans-Jurie Moolman, bekende regskundige, gesels oor onteinening, deel 1
Volgens 'n studie neem skaapprodusente se getalle af in SA
Pieter Moller gesels met die President van Agri Wes-Kaap tydens hul onlangse kongres
Pieter Moller het met die Hoof Uitvoerende Bestuurder van Gri Wes-Kaap gesels tydens hul jaarkongres
Daar is 'n interessante wending wereldwyd waar skape op ander maniere aangewend word
Daar is interessante skoue wat beplan word vir die volgende ses maande
Bek-en-klouseer hou katastrofiese gevolge in vir voerkrale
Vleispryse is tans die grootste beinvloeder van inflasiesyfers onder voedsel
Daar is nuwe gebruike en geleenthede van wol wat goeie nuus is vir die bedryf
Wat is die toekoms van die varkbedryf in Suid-Afrika?
Die grootste pampoen is onlangs aangewys in Heidelberg
Skade aan vrugte-oeste en oesskattings het 'n direkte invloed op die vrugtebedryf
Inskrywings vir SA se Klimaatslim Ambassadeur vir 2026 sluit eersdaags
Die uitvoer van steenvrugte na China is 'n belangrike deurbraak
Die vrugtebedryf in SA ondervind tans talle uitdagings
Daar is interessante wolnuus en die internasionale mededinging in die bedryf
Daar is 'n handleiding waarin inligting vervat is vir beesboerdery en slagbeesstelsels
Daar word binnekort weer 'n "Groendag" in Potchefstroom aangebied.
Die Dohne Merino skaaptelersgenootskap het 'n nuwe bestuur aangewys
Pieter Moller berig oor die Elite puntetoekennings vir top kleinveekuddes
Die Nasionale wolkwekersvereniging se standpunte oor naspeurbaarheidstelsels en voorbeelde daarvan
Bonsmara SA het verskeie hoogtepunte vir Maart maand
Daar is verskeie vereistes wanneer huurkontrakte vir plase opgestel word
'n Kenner in die rooivleisbedryf is van mening dat SA veeprodusente nie regmatig vergoed word nie
Pieter Moller berig oor internasionale en plaaslike wolnuus
RMIS het onlangs hulp aangekondig vir die goedkoper aankoop van saad vir aangeplante weiding
Daar is vele uitdagings in die rooivleisbedryf, plaaslik en wereldwyd
'n "Geen-geredigeerde" skaap van Indie is groot nuus!
Die Nasionale kuilvoerkompetisie vind weer eersdaags plaas
Die 2026 Klimaatslim ambassadeur kompetisie skop eersdaags af
Pieter Moller berig oor uitdagings in die suiwelbedryf
Daar is nuwe tegnologie in die besproeiingsbedryf!
Pieter Moller berig oor statutere maatreels in die suiwelbedryf
Pieter Moller gesels by 'n internasionale konferensie met 'n landboukundige van Swaziland
'n Bekende besproeiingsmaatskappy het onlangs 'n internasionale konferensie aangebied
Pieter Moller berig oor interessante nuus uit die skaapbedryf
Vleispryse behaal rekordhoogtes in die VSA
The president of Reinke International spoke to Pieter Moller at a conference
RPO doen 'n beroep op regering om loslopervee te beheer
Die Nasionale Wolkwekersvereniging het nuwe aanstellings en interessante bestuursopleiding
Johan Pistorius, president van die Droughtmasters beestelersgenootskap gesels oor die ras
Daar is goeie nuus vir die internasionale katoen en wolbedryf
Daar is onlangs 'n groot vleisbees inligtingsdag gehou
Navorsing deur 'n internasionale melkplaas verskuif die fokus van vryheid van diere
Daar is heelwat landbouskoue wat in die eerste kwartaal gebeur
Die wynbedryf gaan binnekort die jongste oes inlyf met 'n swierige byeenkoms
Pieter Moller gesels met die uitvoerende hoof van 'n suiwelmaatskappy oor die uitdagings van bek-en-klouseer
Suid-Afrikaners presteer met hulle kaas by die Wereld kampioenskappe
Suid-Afrika se stoetbedryf het 'n nuwe federasie gevorm
Die eerste koolstof krediete is onlangs aan SA boere toegeken
Meer as 200 studente voltooi studies by landbou instelling
Jongboer van die Jaar, 2025 se boerdery aktiwiteite
Optimisme in die SA wynbedryf vir die nuwe seisoen
Die Dorper skaapras se ontstaan is baie interessant
'n Wereldbekende maatskappy in die suiwelbedryf verminder binnekort duisende poste
Die Nasionale Wolkwekersvereniging bied kursusse vir die jeug aan
Die wolbedryf se nuwe blokkettingstelsel is in Suid-Afrika ontwikkel
Jaco Minnaar, President van AgriSA gesels oor die onteieningswet
Die suiwelbedryf poog om die regte metodes te gebruik, veral etikettering
Daar is 'n nuwe advertensieveldtog geloods in 'n poging om die kwynende melkbedryf te probeer red
Pieter Moller berig oor beter bosluisbestuur in die veebedryf
Pieter Moller berig oor oorgrens operasies deur die SAP om veediefstal te bekamp
Graan SA reageer na aanleiding van vrae wat ontstaan of dit nog haalbaar is om koring te verbou
Die eerste produksieveiling is onlangs aanlyn aangebied
Daar is positiewe vooruitsigte vir die vrugtebedryf in Suid-Afrika
Die Wereld Dohne Merino kongres vind binnekort in SA plaas
Dr Frikkie Mare, Hoof uitvoerende bestuurder van die Rooivleis produsente organisasie gesels oor bek-en-klouseer
Pieter Moller spoke to Richard Armstrong, winner of the sheep category
Pieter Moller gesels met Suid-Afrika se nuutverkose 2025 beesboer van die jaar
Goeie nuus vir verbruikers van rooivleis na navorsing
Melk SA het syfers bekend gemaak wat 'n geringe opwaartse kurwe toon in verkope
Pieter Moller berig oor kenners wat produsente aanmoedig om biologiese gewasbeskerming toe te pas
Pieter Moller berig oor 'n nuwe toep of "app" om sprinkaanswerms te monitor
Melk SA berig dat SA se suiwelproduksie by 'n kruispad te staan gekom het
Internasionale navorsing en studies bevind dat daar ander gebruike vir soutbos is
Pieter Moller berig oor 'n nuwe tandepasta wat van diereprodukte gemaak word
Goeie nuus vir verbruikers nadat die jongste voedselprys inflasie syfers bekend gemaak is
Graan SA spreek vordering en kwessies in graanbedryf aan
Daar is 'n lewenskoste verslag oor suiwelproduksie bekend gemaak
Daar is 'n interessante studie oor rooivleis wat bekend gemaak is
Die Braford beestelersgenootskap spog met merkbare groei
'n Jong boer en entrepreneur uit die Oos-Vrystaat het met 'n interessante konsep vorendag gekom
Die omstrede minerale konsepwet is tans onder bespreking
Cobus van Coller gee 'n oorsig van landbou toestande in die Noord-Vrystaat
Suiwelmarkte se projeksies is bekend gemaak.
Die skoolhoof van Hoerskool Trio in Kroonstad gesels oor hul landbou aktiwiteite
Seisoenale oorsig van die Suid-Afrikaanse wolskeersel
Melk SA bekyk die suiwelbedryf se produksieprestasie
Daar is 'n verband tussen Landbou en Toerisme vertel 'n jongboer en entrepreneur
Daar vind eersdaags 'n gewilde jaarlikse boeredag in die Noord-Kaap plaas
Molatek vier vanjaar sy 40ste bestaansjaar
Internasionale uitbrekings van Salmonella as gevolg van rou melk