Strome van Lewende Water - Henry Jackson podcast artwork

PODCAST · religion

Strome van Lewende Water - Henry Jackson

Welkom by die Afrikaanse Potgooi Kanaal van Henry Jackson, die boer van Zimbabwe. Henry Jackson, ‘n voormalige pastoor, sakeman en boer in Zimbabwe, woon tans in Suid-Afrika, nadat nog ‘n grondbesetting in Zimbabwe hom gedwing het om sy vaderland te verlaat. Hy en sy vrou, Mandy, woon tans in die Karoo van waar hulle breedvoerig reis. Hulle bediening is hoofsaaklik onder boere in afgeleë gebiede en mense in nood. Die egpaar is reeds vir meer as veertig jaar in deeltydse of voltydse bediening en het breedvoerige ervaring in die bediening in die werksplek. Hul vier kinders en nege kleinkinders woon almal in Nieu-Seeland.​Kontak vir Henry per epos: [email protected] gerus Henry se webblad: https://www.henryjackson.online/

Publisher-supplied feed metadata · PodParley refreshed Mar 4, 2025 · Source feed

  1. 24

    Leer hoe om te hoor Deel 1 - Henry Jackson

    Leer hoe om te hoor Webtuiste · Facebook · YouTube

  2. 23

    Kom ons gesels bietjie oor die Heilige Gees - Henry Jackson

    Kom ons gesels bietjie oor die Heilige Gees Webtuiste · Facebook · YouTube

  3. 22

    Besnydenis van die Hart Sessie 21 - Henry Jackson

    Mat 13:31,32 Die krag van die mosterdsaad Webtuiste · Facebook · YouTube

  4. 21

    Besnydenis van die Hart Sessie 20 - Henry Jackson

    Mark 10:17-31; 2Kor 4:16-18; 2Kor 11:22-30 Alle dinge is moontlik vir God, maar nie alles is maklik nie. Webtuiste · Facebook · YouTube

  5. 20

    Besnydenis van die Hart Sessie 19 - Henry Jackson

    Psa 24:1-6 Ps 15:1 Wie mag die heilige berg van God betree, en in Sy heilige plek staan? Webtuiste · Facebook · YouTube

  6. 19

    Besnydenis van die Hart Sessie 18 - Henry Jackson

    Psa 51:8; Gal 6:7,8 Hoe bou ek waarheid in die binneste? Stap 2. Saai die regte saad. Webtuiste · Facebook · YouTube

  7. 18

    Besnydenis van die Hart Sessie 17 - Henry Jackson

    Psa 42:1-12; 51:8 Hoe bou ek waarheid in die binneste? Stap 1, Smag daarna met jou hele hart. Webtuiste · Facebook · YouTube

  8. 17

    Besnydenis van die Hart Sessie 16 - Henry Jackson

    Jer 17:1,9; 37:9; Jes 40:6-8. Wat is die deur wat die ingang van leuens in ons hart toelaat? Webtuiste · Facebook · YouTube

  9. 16

    Besnydenis van die Hart Sessie 15 - Henry Jackson

    2Kor 11:13,14 Hoe infiltreer die vyand ons harte? Pasop vir die klein bosluise. Webtuiste · Facebook · YouTube

  10. 15

    Besnydenis van die Hart Sessie 14 - Henry Jackson

    Joh 14:6; 8:12, 30-32 Waarheid in die hart. Waarheid maak 'n weg wat lewe en lig is (huwelik). Webtuiste · Facebook · YouTube

  11. 14

    Besnydenis van die Hart Sessie 13 - Henry Jackson

    1Kor 11:3 Koningskap in die huwelik - nederigheid. Webtuiste · Facebook · YouTube

  12. 13

    Besnydenis van die Hart Sessie 12 - Henry Jackson

    Joh 10:10 'n Konflik tussen twee stede - Die koninkryk van lig teen die koninkryk van duisternis soos dit in ons eie lewens uitspeel. Webtuiste · Facebook · YouTube

  13. 12

    Besnydenis van die Hart Sessie 11 - Henry Jackson

    Heb 6:10-12 'n Anker van geloof wat ons sterk hou deur die donkerste nag Webtuiste · Facebook · YouTube

  14. 11

    Besnydenis van die Hart Sessie 10 - Henry Jackson

    2Kor 12:7-10 My hartsgesindheid in 'n tyd van swakheid. Webtuiste · Facebook · YouTube

  15. 10

    Besnydenis van die Hart Sessie 9 - Henry Jackson

    Spr 4:20-27 Bewaar jou hart meer as alles. Heb 5:8,9 Jesus het gehoorsamheid geleer uit wat Hy gely het. 'n Nederige lewe van oorwinning deur dissipline in die woestyn. Webtuiste · Facebook · YouTube

  16. 9

    Besnydenis van die Hart Sessie 8 - Henry Jackson

    Kol 2:9-12 Die korrelasie tussen besnydenis en die doop - die vlees moet sterf voor doeltreffende geestelike gesag kan begin. Webtuiste · Facebook · YouTube

  17. 8

    Besnydenis van die Hart Sessie 7 - Henry Jackson

    Joh 15:8 Dat julle veel vrug dra. Joh 13:1-5 Die bron van Jesus se gesag - nedrigheid. Webtuiste · Facebook · YouTube

  18. 7

    Besnydenis van die Hart Sessie 6 - Henry Jackson

    Hand 13:21,22 Twee konings, die hoogmoedige Saul en die herder Dawid. 'n Man na my hart, wat al my welbehae sal doen. Webtuiste · Facebook · Youtube

  19. 6

    Besnydenis van die Hart Sessie 5 - Henry Jackson

    Hand 9:5,6. Dit is hard vir jou om teen die prikkels te skop... Wat wil U hê moet ek doen? Webtuiste · Facebook · YouTube

  20. 5

    Besnydenis van die Hart Sessie 4 - Henry Jackson

    Joh 12:20-25 Die Grieke vra, ons wil Jesus graag sien... Jesus antwoord hulle en sê... Wat was daardie antwoord? Webtuiste · Facebook · Youtube

  21. 4

    Besnydenis van die Hart Sessie 3 - Henry Jackson

    Psalm 42:1,2 Die soekende bruid Webtuiste · Facebook · YouTube

  22. 3

    Besnydenis van die Hart Sessie 2 - Henry Jackson

    Jer 17:9 Bedrieglik is die hart bo alle dinge, ja, verdorwe is dit... Wat is hierdie bedrog van die hart, en van wie se hart praat Jeremia hier? Webtuiste · Facebook · YouTube

  23. 2

    Besnydenis van die Hart Sessie 1 - Henry Jackson

    Mat 15:8 Hierdie volk eer My met hulle lippe ne hulle mond, maar hulle hart is ver van My af. Wat is in jou hart? Webtuiste · Facebook · YouTube

  24. 1

    Vrees - Henry Jackson

    Henry praat met die manne op die Manne van die Woord Zoom Byeenkoms oor vrees. Webtuiste · Facebook · YouTube

Type above to search every episode's transcript for a word or phrase. Matches are scoped to this podcast.

Searching…

We're indexing this podcast's transcripts for the first time — this can take a minute or two. We'll show results as soon as they're ready.

No matches for "" in this podcast's transcripts.

Showing of matches

No topics indexed yet for this podcast.

Loading reviews...

ABOUT THIS SHOW

Welkom by die Afrikaanse Potgooi Kanaal van Henry Jackson, die boer van Zimbabwe. Henry Jackson, ‘n voormalige pastoor, sakeman en boer in Zimbabwe, woon tans in Suid-Afrika, nadat nog ‘n grondbesetting in Zimbabwe hom gedwing het om sy vaderland te verlaat. Hy en sy vrou, Mandy, woon tans in die Karoo van waar hulle breedvoerig reis. Hulle bediening is hoofsaaklik onder boere in afgeleë gebiede en mense in nood. Die egpaar is reeds vir meer as veertig jaar in deeltydse of voltydse bediening en het breedvoerige ervaring in die bediening in die werksplek. Hul vier kinders en nege kleinkinders woon almal in Nieu-Seeland.​Kontak vir Henry per epos: [email protected] gerus Henry se webblad: https://www.henryjackson.online/

HOSTED BY

Baasraak Potgooi

Frequently Asked Questions

How many episodes does Strome van Lewende Water - Henry Jackson have?

Strome van Lewende Water - Henry Jackson currently has 24 episodes available on PodParley. New episodes are automatically indexed when they're published to the podcast feed.

What is Strome van Lewende Water - Henry Jackson about?

Welkom by die Afrikaanse Potgooi Kanaal van Henry Jackson, die boer van Zimbabwe. Henry Jackson, ‘n voormalige pastoor, sakeman en boer in Zimbabwe, woon tans in Suid-Afrika, nadat nog ‘n grondbesetting in Zimbabwe hom gedwing het om sy vaderland te verlaat. Hy en sy vrou, Mandy, woon tans in die...

How often does Strome van Lewende Water - Henry Jackson release new episodes?

Strome van Lewende Water - Henry Jackson has 24 episodes. Check the episode list to see recent publication dates and frequency.

Where can I listen to Strome van Lewende Water - Henry Jackson?

You can listen to Strome van Lewende Water - Henry Jackson on PodParley by clicking any episode. We provide an embedded audio player for direct listening, and you can also subscribe via your preferred podcast app using the RSS feed.

Who hosts Strome van Lewende Water - Henry Jackson?

Strome van Lewende Water - Henry Jackson is created and hosted by Baasraak Potgooi.
URL copied to clipboard!