Skip to content
Therismos Ministry (ZA) podcast artwork

Therismos Ministry (ZA)

by Marius & Abbey-Rose Hattingh

Sharing the Gospel of Jesus Christ. Christelike Boodskappe van aanmoediging vir alle mense.

From the show's RSS feed, refreshed May 27, 2026. Source feed.

Subscribe Bookmark

Episodes

  1. Lig vir 'n donker wêreld

    Hierdie boodskap moedig gelowiges aan om liglampe vir God en Jesus Christus in hierdie donker wêreld te wees. You-Tube: https://youtu.be/5Efrvi3vGdo

  2. Gee Aan God Die Eer

    Hierdie boodskap moedig gelowiges aan, om altyd aan God die eer te gee, wanneer gebede en versoeke verhoor word. You-Tube met Skrif:: https://youtu.be/ZylTzhPB1m4)

  3. Godelike Visie

    Hierdie boodskap is 'n aanmoediging om vir gelowiges om God en Sy Heilige Gees in hul lewens te erken en Sy plan en wil vir hulle lewens te kan vind.. You-Tube met Skrif Skyfies: https://youtu.be/qc6EMZvfZTg

  4. Net Jesus

    Hierdie Boodskap handel en wys uit dat daar net een ware weg en een ware Saligmaker vir die heelal is, en hoe belangrik dit is vir elke persoon om Jesus as hulle saligmaker te ken. You-Tube: https://youtu.be/C76A-uCr1D4

  5. Powerful For God's use

    In this message does Abbey highlight the requirements for believers to be vessels to be used by God. You-Tube with Scripture Slides: https://youtu.be/IcRAjOsBAGo

  6. Wees Waaksaam

    Hierdie Boodskap handel oor hoe belangrik dit vir gelowiges is, om bewus te wees van die vyand se wens om gelowiges aan te val, en voorbereid te wees, wanneer dit gebeur en hoe om dit te hanteer. You-Tube: https://youtu.be/fVpj8U_EC-I

  7. Understanding Sanctification

    In this message does Pastor Abbey show how important it is, for every believer to set themselves aside for Jesus & God's purposes and to allow the Holy Spirit to continually work in the believer's life. You-Tube: https://youtu.be/kX0Qi8LC8pk

  8. Hou Fokus

    Hierdie boodskap wys uit hoe belangrik dit vir gelowiges is, om hulle geloof en lewens gefokus op Jesus Christus te hou, en wat Jesus vir almal aan die kruis bewerkstellig het. You-Tube: https://youtu.be/n8n20t33l3s

  9. Siel-Padkos (Toewysing en Liefde)

    Kort Boodskap van aanmoediging en audio van boodskap wat tans op You-Tube is (https://youtu.be/ZSgMomqQbSg)

  10. In God's Time - The Waiting Season

    This episode highlights how to endure the waiting season, when trusting God and standing on His Word. You-Tube Version: https://youtu.be/acCd_qafrqI

  11. Casting Your Care (Bible-Bite)

    This short message is the audio from the you-tube message (https://youtu.be/5SDjffYFSbs) encouraging believers to cast their cares and concerns unto the Lord.

  12. Siel-Padkos (Vind Sy Genade)

    Hierdie kort boodskappie is die audio van Siel-Padkos wat tans op You-Tube is (https://youtu.be/L0AHqg-_cro) wat video en Bybelskrif wat gelees word insluit was en moedig die gelowige aan om God se genade te vind.

  13. Ware Hoop - 'n Lewens Padkaart

    Hierdie boodskap handel oor die gelowige se ware hoop in Christus Jesus, en waar mense hoop kan vind In God se krag in hul eie lewens en in Christus Jesus.

  14. The Temperature Of Your Heart

    This message highlights the importance for believers to check their lives regularly to ensure that they are living 100% committed for Jesus & God with all their lives and all their hearts.

  15. God's Way Forward

    This message is aimed at showing believers that their life as it is currently can change positively if yielded to God.

  16. Wees Gerus

    Hierdie Boodskap is 'n boodskap van aanmoediging en wys uit dat mense nie hulle probleme vir hulself moet hou nie, maar dis God se hart dat mense en Sy kinders in die oorwinning leef wat Jesus voor aan die kruis betaal het.

  17. When The Storms Of Life Comes

    In this episode Abbey shares important keys for believers and non-believers when they face challenges, and this message also highlights the importance for the believers to know their authority in Jesus Christ and to apply and stand in that authority.

  18. Ware Lewens Renovasie

    Hierdie boodskap handel oor hoe belangrik dit vir gelowiges is, om hulle verhoudings met God, Jesus Christus en met Sy Heilige Gees spesiaal te hou in hulle lewens.

  19. The Conditional Promise of God

    God's promises are real and He is willing to fulfill them, As His children we need to fulfill the conditions to receive the promises.

  20. Lewe Gebou Op Jesus Christus

    Hierdie Boodskap wys uit hoe belangrik dit is vir mense en gelowiges om nie hulle lewens en vertroue op en in die wêreld wat besig is om verby te gaan te plaas nie, maar op Jesus Christus wat altyd getrou en daar is vir gelowiges.

  21. Nuwe Genade - Nuwe Krag

    Hierdie Boodskap is 'n aanmoediging vir mense wat moedeloos en veroordeel voel, en wat uitwys dat God is gretig om mense genadig te wees.

About this show

Sharing the Gospel of Jesus Christ.

Christelike Boodskappe van aanmoediging vir alle mense.

Hosted by

Marius & Abbey-Rose Hattingh

Frequently asked questions

How many episodes does Therismos Ministry (ZA) have?

Therismos Ministry (ZA) has 21 episodes on PodParley. The most recent episode was published on August 17, 2025.

What is Therismos Ministry (ZA) about?

Sharing the Gospel of Jesus Christ. Christelike Boodskappe van aanmoediging vir alle mense.

How often does Therismos Ministry (ZA) release new episodes?

Therismos Ministry (ZA) publishes monthly, based on its 21 episodes since May 2024.

Who hosts Therismos Ministry (ZA)?

Therismos Ministry (ZA) is created and hosted by Marius & Abbey-Rose Hattingh.
Link copied