Wat Jy Waar Kry podcast artwork

PODCAST · religion

Wat Jy Waar Kry

Welkom by Wat Jy Waar Kry, waar interessante dinge gebeur en ons oor lukrake goed gesels omtrent Christenskap, God en Geloof. Dit is hier waar gesprekke interessant raak!

Publisher-supplied feed metadata · PodParley refreshed Mar 26, 2026 · Source feed

  1. 10

    WJWK 09 - Wie sit op jou troon?

    In hierdie kort episode gesels ek oor die tema van "God sit op die troon" wat ons in Openbaring 4 teëkom.

  2. 9

    WJWK 08 - Mindless Praise & Worship (Let jy op?)

     Alno het 'n artikel geskryf hier op Wat Jy Waar Kry oor die gevaar van "praise and worship". In hierdie podcast gesels ons oor een of twee slaggate van lofsang en aanbidding waarvoor ons moet oppas en ons gesels kortliks oor die belangrikheid van die lirieke van lofsang en aanbidding.

  3. 8

    WJWK 07 - 10 Gebooie vir Social Media gebruik

    In hierdie podcast gesels ons oor 'n artikel van die Anglikaanse kerk wat hul eie 10 gebooie of reëls uitgebring het vir hoe 'n mens Sosiale Media behoort te gebruik.

  4. 7

    WJWK 06 - Wat van Aborsie?

    Ons gesels oor 'n artikel wat onlangs in die koerant was rakende aborsie en Michelle, die skrywer van die artikel, gesels saam met my oor die onderwerp.

  5. 6

    WJWK 05 - Dating, hoe vêr is te vêr?

    In hierdie episode van Wat Jy Waar Kry, gesels ons 'n kortliks oor dating en die vraag, hoe vêr is te vêr?

  6. 5

    WJWK 04 - Konteks, konteks, konteks!

    Hoekom moet ons verse binne konteks aanhaal? Hoekom is die konteks van 'n vers belangrik? Luister 'n bietjie na ons gesprek oor konteks waar ek (Riaan) met Alno en Charl Smit gesels.

  7. 4

    WJWK 03 - Hoe moet Christene oor verkiesings en regerings voel?

    In hierdie episode gesels ons oor verkiesings en uit die aard van die saak oor regerings. Ek en Chris kyk na 'n paar verse wat vir ons leer oor hoe ons as Christene moet optree teenoor die regerings wat aan bewind is en ook wat God van ons verwag. Dit is 'n bitter pil om dalk te sluk as ons siening oor verkiesings en die president in lyn moet bring met God se Woord.

  8. 3

    WJWK 02 - Is vergifnis belangrik?

    Matteus 6:14-15 sê dat ons vergewe sal word as ons ander vergewe; dat as ons mense nie vergewe nie, dan vergewe die Vader ons ook nie. In hierdie potgooi gesels ons oor vergifnis en wat dit als behels.

  9. 2

    WJWK 01 - Homoseksuele kwessies tussen die hof en die NG Kerk

    Die NG Kerk was die laaste ruk in die koerante gewees en het weer opslae gemaak rakende die homoseksuele kwessies binne in die NG Kerk. die Kerk is hof toe gesleep en daar is heelwat verwarring oor wat eintlik aan gaan. Ons gesels met Alno oor wat eintlik aan die gang is.

  10. 1

    WJWK 00 - Hello Daar!

    Hierdie is ons eerste pot gooi en intro vir wie en wat Wat Jy Waar Kry is. Luister gerus!

Type above to search every episode's transcript for a word or phrase. Matches are scoped to this podcast.

Searching…

We're indexing this podcast's transcripts for the first time — this can take a minute or two. We'll show results as soon as they're ready.

No matches for "" in this podcast's transcripts.

Showing of matches

TOPICS IN THIS SHOW

Click any topic to search every transcript on PodParley for moments someone mentioned it.

Loading reviews...

ABOUT THIS SHOW

Welkom by Wat Jy Waar Kry, waar interessante dinge gebeur en ons oor lukrake goed gesels omtrent Christenskap, God en Geloof. Dit is hier waar gesprekke interessant raak!

HOSTED BY

Riaan le Roux

Frequently Asked Questions

How many episodes does Wat Jy Waar Kry have?

Wat Jy Waar Kry currently has 10 episodes available on PodParley. New episodes are automatically indexed when they're published to the podcast feed.

What is Wat Jy Waar Kry about?

Welkom by Wat Jy Waar Kry, waar interessante dinge gebeur en ons oor lukrake goed gesels omtrent Christenskap, God en Geloof. Dit is hier waar gesprekke interessant raak!

How often does Wat Jy Waar Kry release new episodes?

Wat Jy Waar Kry has 10 episodes. Check the episode list to see recent publication dates and frequency.

Where can I listen to Wat Jy Waar Kry?

You can listen to Wat Jy Waar Kry on PodParley by clicking any episode. We provide an embedded audio player for direct listening, and you can also subscribe via your preferred podcast app using the RSS feed.

Who hosts Wat Jy Waar Kry?

Wat Jy Waar Kry is created and hosted by Riaan le Roux.
URL copied to clipboard!