EPISODE · Jul 12, 2017 · 23 MIN
12 Jul
from Gesondheid · host RSG
Testosteroonvervangingsterapie het 'n modewoord geword, nie net vir mans om spiere te bou nie, maar ook vir vroue om meer energiek te voel en meer woelig in die bed te wees. Wees egter versigtig! Die man met die baie spiere het moontlik zero spermselle en is onvrugbaar, wat maande se behandeling kan verg, sonder die sekerheid van sukses, om sy spertelling terug na normaal te kry. En vroue kan vinnig-vinnig 'n harige snor ontwikkel. Marí Hudson gesels met 'n fertiliteitspesialis oor testosteroonaanvullings vir mans en vroue.
Embed this episode
NOW PLAYING
12 Jul
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.