EPISODE · Dec 14, 2016 · 16 MIN
14 Dec 2016
from Gesondheid · host RSG
Het jy geweet 'n hamertoon ontwikkel omdat spiere in die voet en enkel nie meer in balans is nie? Of dat mens selfs met 'n stywe enkelgewrig redelik goed kan stap? Marí Hudson gesels verder oor voet- en enkelprobleme.
Embed this episode
NOW PLAYING
14 Dec 2016
0:00
16:57
1×
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
SFM Gesondheid Sake
SFM STREEK RADIO
Jou weeklikse doses Gesondheid.
Kosreis
Francette Bekker
Kosreis is ‘n gesondheidspotgooi...reis wat aangebied word deur Francette Bekker - ‘n geregistreerde dieetkundige in Pretoria met sowat 18 jaar ondervinding in praktyk. In hierdie potgooi gesels sy oor kos, ons land, die mense, die kultuur, interessante feite en lekker stories oor kos asook oor gesondheid, lewensduur en gesondheidsduur. Wat is die verskil tussen lewensduur en gesondheidsduur? Lewensduur verwys na hoe lank jy leef, terwyl gesondheidsduur verwys na hoe lank jy gesond leef. Luister lekker saam en kyk na die kos op jou bord met 'n nuwe perspektief en waardeer wat moeder aarde, die natuur en ons pragtige land Suid-Afrika ons bied vir spys en drank, sielskos en goeie gesondheid.In praktyk geniet Francette dit om op ‘n “gesondheidsreis” te gaan saam met haar pasiënte. Sy werk by die Zuid-Afrikaans Hospitaal in sentraal Pretoria as deel van die “Obesity Health Centre” span van Dr Thinus Smit. Hierdie mediese span fokus op die behandeling van matige tot ere
Gesondheids Wenke
Ronel van der Walt
Ronel van der Walt deel wenke wat tot voordeel is vir elke persoon se gesondheid.
Frequently Asked Questions
How long is this episode of Gesondheid?
This episode is 16 minutes long.
When was this Gesondheid episode published?
This episode was published on December 14, 2016.
Can I download this Gesondheid episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!