14 Jan episode artwork

EPISODE · Jan 14, 2015 · 17 MIN

14 Jan

from Gesondheid · host RSG

Het jy geweet dat slegs een TB-kiem nodig is om jou aan te steek as iemand met TB naby jou nies of hoes? En dat die TB-lyer met elke nies of hoes sowat 40 000 TB-kieme die lug instuur? Het jy geweet dat die meeste keel- en longinfeksies deur virusse veroorsaak word en dus nie met antibiotika behandel moet word nie? Maar dat een spesifieke keelinfeksie wat wel deur 'n bakterie veroorsaak word, wel deeglik met antibiotika behandel moet word, anders kan die pasiënt hartklepskade opdoen? Hoe ken mens dit uit?

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jan 14, 2015

Embed this episode

NOW PLAYING

14 Jan

0:00 17:33

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Gesondheid?

This episode is 17 minutes long.

When was this Gesondheid episode published?

This episode was published on January 14, 2015.

Can I download this Gesondheid episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!