EPISODE · Jun 14, 2017 · 19 MIN
14 Jun
from Gesondheid · host RSG
Suid-Afrika beleef tans die grootste tekort aan skenkerorgane in die afgelope 20 jaar. Byna 4000 mense wag op 'n orgaanoorplanting, maar daar word 'n skamele 300 oorplantings per jaar gedoen. Waar lê die probleem? Is orgaanoorplantings werklik suksesvol? Marí Hudson gesels met 'n pasiënt wat op 'n hartoorplanting wag, twee oorplantingskoördineerders en 'n oorplantingschirurg wat baanbrekerswerk gedoen het.
Embed this episode
NOW PLAYING
14 Jun
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.