EPISODE · Mar 16, 2016 · 25 MIN
16 Mar 2016
from Gesondheid · host RSG
Die vet om jou middellyf en om jou organe is die gevaarlikste vet in jou lyf. Dit skei toksiese stowwe af, en 'n hoëvet-dieet kan die selle in die pankreas so vinnig beskadig dat jy binne ses weke tot in volle tipe 2 diabetes ingeskok word. Maar wat kan aan die gevaarlike vet gedoen word? Marí Hudson gesels met prof. Tess van der Merwe, 'n endokrinoloog en kenner van vetmetabolisme, oor die oplossings.
Embed this episode
NOW PLAYING
16 Mar 2016
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.