EPISODE · Jul 17, 2012 · 39 MIN
17 Jul 2012
from Geestesgesondheid · host RSG
Christelle Webb-Joubert gesels met Jacques Botes oor die omstandighede van fasilitering van geestesgesondheid. Hulle kyk onder andere na die voorskrywende metodes van behandeling teenoor die persoon wat sy of haar eie ontdekkings maak. Een van Jacques se studente wat by 'n psigiatriese hospitaal in Pretoria haar prakties doen, gesels ook oor haar eie persepsies oor wat in psigiatriese instansies opgeneem is.
Embed this episode
Ready to play
17 Jul 2012
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.