EPISODE · Feb 18, 2015 · 23 MIN
18 Feb
from Gesondheid · host RSG
Om 'n enkele daggasigaret te rook, kan sekerlik nie te skadelik vir jou tiener wees nie, of hoe? Jy sit die pot lelik mis. 'n Enkele daggasigaret kan 'n psigose soos skisofrenie aanskakel wat nooit weer afgeskakel kan word nie. Ja, jou kind kan een van die wees wie se kop uithak. Geen bloedtoets kan voorspel watter jongmens kwesbaar is vir die ontwikkeling van 'n psigose met die gebruik van dwelms of alkohol nie. Baie jongmense word behandel vir dwelm-geinduseerde psigoses.
Embed this episode
NOW PLAYING
18 Feb
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.