EPISODE · May 18, 2016 · 24 MIN
18 May 2016
from Gesondheid · host RSG
Gemiddeld 45% van die bevolking ouer as 60 jaar, ontwikkel osteo-artritis. As die knie-gewrig so beskadig is dat 'n knievervanging nodig is, is pleks van 'n totale knievervanging, in sommige gevalle slegs 'n halwe knievervanging nodig. Met 'n halwe knievervanging bly die knieligamente behoue en behou mens dus beter funksie van die knie. Maar wie is kandidate vir 'n halwe knievervanging en hoe bepaal dokters watter operasie vir wie die beste is?
Embed this episode
NOW PLAYING
18 May 2016
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.