18 Nov episode artwork

EPISODE · Nov 18, 2015 · 18 MIN

18 Nov

from Gesondheid · host RSG

Dis Movember, en mans kweek snorre om bewustheid oor mansgesondheid te versterk. Dis een ding om 'n snor te kweek, maar hoeveel mans is mans genoeg om 'n uroloog te besoek vir 'n prostaatondersoek? Het jy geweet dat baie mans bo 50 jaar se prostaat self begin groei van die grootte van 'n okkerneut tot selfs so groot as 'n tennisbal? Dat die groeiende tennisbal baie strukture kan platdruk; dat dit sowat sewe tot 10 jaar duur vir prostaatkanker om te ontwikkel van die eerste foutiewe selverdeling tot diagnoseerbaar? Weet jy of jy 'n okkerneut of 'n tennisbal ronddra?

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Nov 18, 2015

Embed this episode

NOW PLAYING

18 Nov

0:00 18:17

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Gesondheid?

This episode is 18 minutes long.

When was this Gesondheid episode published?

This episode was published on November 18, 2015.

Can I download this Gesondheid episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!