EPISODE · Nov 2, 2016 · 25 MIN
2 Nov 2016
from Gesondheid · host RSG
Het jy geweet die DNA van borskankerselle kan nou bepaal word, en dat die DNA onder meer aandui of die kankerselle in staat is om te versprei of nie. Die inligting kan nou gebruik word om die presiese behandeling van elke individu se borskanker te bepaal. Só kan 50% van pasiënte onnodige chemoterapie gespaar word. Hoe werk dit? En watter toets kan jou, die pasiënt, die beste help? Ná nuwe studies, is dit noodsaaklik dat die korrekte inligting aan pasiënte oorgedra word.
Embed this episode
NOW PLAYING
2 Nov 2016
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.