EPISODE · Mar 22, 2017 · 22 MIN
22 Mar
from Gesondheid · host RSG
Kankerdokters is opgewonde oor die jongste verwikkelings in kankerbehandeling, naamlik tweede generasie immunoterapie. Met die jongste middels en kombinasies van middels is dit byvoorbeeld moontlik om die oorlewingsyfer van gevorderde melanoom van 0% op te skuif tot sowat 68%. Wat is immunoterapie en hoe werk dit? Marí Hudson gesels met 'n onkoloog oor die middels wat hoop bring, maar uiters duur is.
Embed this episode
NOW PLAYING
22 Mar
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.