EPISODE · Jul 23, 2014 · 21 MIN
23 Jul
from Gesondheid · host RSG
Het jy geweet Ebola-koors is die dodelikste en aansteeklikste koorssiekte bekend aan die mens? Al is die grootste uitbreking van die siekte ooit, aan die woed in Wes-Afrika en dit ver klink, is dit net 'n vliegrit van Suid-Afrika af. As iemand met die eerste simptome van Ebola-koors op 'n vliegtuig na Suid-Afrika kom –soos wat met die vorige groot uitbreking in die Kongo gebeur het en die lewe van 'n niksvermoedende Suid-Afrikaanse verpleegkundige geëis het – is die dodelike virus in ons midde. Ons kyk ook na ander koorssiektes wat bloedings veroorsaak en na die winter se griep, wat baie vinnig die longe aantas.
Embed this episode
NOW PLAYING
23 Jul
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.