23 Nov 2016 episode artwork

EPISODE · Nov 23, 2016 · 25 MIN

23 Nov 2016

from Gesondheid · host RSG

Ons het almal al gelees of gehoor van 'n oënskynlike gesonde en fikse jong man wat skielik op die sportveld sterf – dis nie 'n hartaanval nie, maar skielike hartstilstand. Ons gesels met 'n ywerige fietsryer wat drie jaar gelede tydens 'n fietstoer ineengesak het, en wie se hart betyds weer aan die gang geskok is. Ons vind ook meer uit oor die jongste tegnologie wat nou in Suid-Afrika beskikbaar is. En ons gesels ook oor nuwe genetiese toetse wat reeds op embrio-stadium uitgevoer kan word sodat 'n gesonde embrio in die moeder teruggeplaas kan word.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Nov 23, 2016

Embed this episode

NOW PLAYING

23 Nov 2016

0:00 25:00

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Gesondheid?

This episode is 25 minutes long.

When was this Gesondheid episode published?

This episode was published on November 23, 2016.

Can I download this Gesondheid episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!