EPISODE · Aug 24, 2016 · 24 MIN
24 Aug 2016
from Gesondheid · host RSG
Vir baie jare het ons gedink as iemand wat fisiek siek is en ook depressief voel, dit maar bloot verbygaande emosies is. Nou weet psigiaters dat by veral hartsiekte, borskanker en verskeie ander fisieke siektes, depressie of angstigheid inderdaad deel is van die fisieke siekte, en uit dieselfde biochemiese veranderings ontspring en dus ook behandel moet word as deel van die volledige behandeling van die fisieke siekte.
Embed this episode
NOW PLAYING
24 Aug 2016
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.