24 Dec episode artwork

EPISODE · Dec 24, 2014 · 25 MIN

24 Dec

from Gesondheid · host RSG

Het jy geweet 'n gewoontedrinker se brein krimp, en dat die gevaar vir breinbloeding as hulle val, algaande groter word? Het jy geweet dat binge drinking 'n spesifieke uitwerking op een van jou organe het? Waarom lyk dit of gewoontedrinkers hulle drank beter kan hanteer? Sterf iemand wat in 'n wyntenk val, weens alkoholvergiftiging of is daar 'n ander, interessante oorsaak van dood? Dít is enkele van die interessante aspekte wat bespreek word wanneer ons deur die oë van 'n forensiese patoloog na wyn, bier, brandewyn en ander alkoholiese drankies kyk.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Dec 24, 2014

Embed this episode

NOW PLAYING

24 Dec

0:00 25:57

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Gesondheid?

This episode is 25 minutes long.

When was this Gesondheid episode published?

This episode was published on December 24, 2014.

Can I download this Gesondheid episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!