26 Jul episode artwork

EPISODE · Jul 26, 2017 · 26 MIN

26 Jul

from Gesondheid · host RSG

Oorgewig en vetsug het epidemiese afmetings in Suid-Afrika aangeneem, met meer as 60% van die bevolking wat oorgewig is. Dit sluit kinders ook in. Vetsug word geklassifiseer as 'n mediese siekte, maar die oorgewig mens se gebrek aan wilskrag en selfdissipline dui op 'n 'kop-konneksie' wat nie langer ontken kan word nie. Wat was eerste: die hoender of die eier? Marí Hudson gesels met 'n psigiater oor die sielkundige en psigiatriese aspekte van vetsug, en die oplossings.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 26, 2017

Embed this episode

NOW PLAYING

26 Jul

0:00 26:40

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Gesondheid?

This episode is 26 minutes long.

When was this Gesondheid episode published?

This episode was published on July 26, 2017.

Can I download this Gesondheid episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!