28 Jun episode artwork

EPISODE · Jun 28, 2017 · 22 MIN

28 Jun

from Gesondheid · host RSG

Het jy geweet dat jy 'n hartaanval kan kry al is jou hartvate oop en gesond? Het jy geweet dat daar iets soos 'n 'gebrokehart-sindroom' bestaan? Of dat die gesamentlike gebruik van kokaïen en alkohol tot baie gevalle van hartaanvalle onder jongmense lei? Marí Hudson gesels met 'n kardioloog oor díe redes vir hartaanvalle waarvan ons nie altyd bewus is nie. Verder praat ons ook oor 'n hartprosedure wat op 'n kleuter in Johannesburg gedoen is.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 28, 2017

Embed this episode

NOW PLAYING

28 Jun

0:00 22:18

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Gesondheid?

This episode is 22 minutes long.

When was this Gesondheid episode published?

This episode was published on June 28, 2017.

Can I download this Gesondheid episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!