30 Nov 2016 episode artwork

EPISODE · Nov 30, 2016 · 23 MIN

30 Nov 2016

from Gesondheid · host RSG

Mediese fakulteite in Suid-Afrika lei op aandrang van dr. Aaron Motsoaledi, Minister van Gesondheid, meer dokters op want Suid-Afrika het 'n groot tekort aan dokters. Sowat 1620 jong dokters voltooi vanjaar hulle ses jaar van studies, en moet dan een hospitaaljaar by 'n geakkrediteerde opleidingshospitaal voltooi voordat hulle as dokters mag registreer. Die Departement van Gesondheid is verplig om voldoende internposte vir hierdie dokters beskikbaar te stel, en het sedert die einde van 2012 geweet sowat 1620 sal nou kwalifiseer, maar vandag, vier weke voordat hulle met hulle hospitaaljaar moet begin, het sowat 150 jong dokters nog nie poste nie. Wat gaan aan?

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Nov 30, 2016

Embed this episode

NOW PLAYING

30 Nov 2016

0:00 23:44

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Gesondheid?

This episode is 23 minutes long.

When was this Gesondheid episode published?

This episode was published on November 30, 2016.

Can I download this Gesondheid episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!