EPISODE · Dec 31, 2014 · 22 MIN
31 Dec
from Gesondheid · host RSG
Die eerste slukkie wyn, bier, brandewyn of enige ander alkoholiese drankie wat jy drink, het reeds 'n uitwerking op jou brein. Dit begin met 'n kleinerige effek in die voorste deel van jou brein. Hoe meer sopies jy drink, hoe groter en dieper spoel die brander van effek oor jou brein. Hoe werk dit? Ná hoeveel sopies gebeur wat? Is mens die volgende oggend babalaas of bloot steeds dronk? Luister na die interessante feite wat aan die lig kom wanneer ons deur die oë van 'n forensiese patoloog na wyn, bier, brandewyn en ander alkoholiese drankies kyk.
Embed this episode
NOW PLAYING
31 Dec
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.