EPISODE · Jul 5, 2017 · 24 MIN
5 Jul
from Gesondheid · host RSG
Suid-Afrika se staats psigiatriese dienste is skrikwekkend ontoereikend en swak, het die Suid-Afrikaanse Vereninging van Psigiaters (SASOP) bevind. Limpopo en die Oos-Kaap het die grootste tekort aan hulprbonne, maar sake is net so beroerd in Nood-Kaap en Mpumalanga. Daar is slegs ses psigiaters in diens van die hele Limpopo, en geen psigiatriese sorg vir kinders en tieners in die Oos-Kaap en Limpopo nie. Oos-Kaap het beswaarlik genoeg algemene hospitaalbenddens. In Kwazulu Natal is minder as die helfte van die poste vir psigiaters gevul. Mari Hudson gesels met Prof Bernard Janse van Rensburg, president van SASOP oor die situasie waaroor psigiaters so besorg is.
Embed this episode
NOW PLAYING
5 Jul
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.