EPISODE · Apr 6, 2016 · 21 MIN
6 Apr 2016
from Gesondheid · host RSG
'n Kaapstadse hartchirurg is die eerste en enigste in die land wat opgelei is om drie van die hart se vier kleppe deur 'n klein snit deur die ribbekas te herstel of te vervang sonder om die borsbeen oop te sny. Die materiaal wat in die herstelprosedures gebruik word, word deur die liggaam se eie endoteelselle omring en meer as 90% van pasiënte het nie, soos in konvensionele hartklepbvervangings, na sowat 10 tot 15 jaar 'n tweede hartklepvervanging nodig nie.
Embed this episode
NOW PLAYING
6 Apr 2016
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.