EPISODE · Aug 8, 2017 · 24 MIN
9 Aug
from Gesondheid · host RSG
Endometriose kan pynlik wees, die blaas, nierpype,dermkanaal en eierstokke infiltreer, jou gesondheid benadeel en vrugbaarheid belemmer. Dit behoort in een enkele operasie verwyder te word. As jy 'n tweede endometriose operasie moet ondergaan, moet jy beslis by een van die land se handvol endometriose-spesialiste uitkom sodat al die foutiewe weefsel op een slag verwyder kan word. Geen derde en vierde operasies nie! Marí Hudson gesels met een van die land se voorste endoskopiese endometriose-chirurge oor die jongste tendense.
Embed this episode
NOW PLAYING
9 Aug
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.