Skip to content
Anton Coetzer | Mier op die Man episode artwork

Dec 4, 2022 48 min

Anton Coetzer | Mier op die Man

from Afrikaanse Manne Hosted by Hugo Swanepoel

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo gesels met Anton Coetzer of soos meeste hom ken "Mier op die Man". Anton gee ons die kans om hom uit te vra oor sy skryfwerk en Podcast ( Mier op die Mic ) op Spotify, hy vertel ons oor sy gedigte en ons doen 'n deep dive in wat in sy lewe aangaan. Hierdie was nog 'n great ervaring om met Anton te kon praat oor die impak wat hy op die Afrikaanse Skryfwerk wêreld het, dankie aan Anton vir die awesome onderhoud! Geniet die een saam ons! Anton Coetzer | Links: Spotify | Mier op die Mic Podcast: https://open.spotify.com/show/1brOmJLqGO2XBgM2kajGy4?si=ccc89ae286e94299 Instagram: https://www.instagram.com/mieropdieman/ Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier: https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/ Volg AfrikaanseManne op Facebook https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result Youtube Channel: https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g Desember se boek vir die maand: The Lord of the Rings: The Fellowship of the Ring (Dramatised) by J. R. R. Tolkien https://www.audible.com/pd/The-Lord-of-the-Rings-The-Fellowship-of-the-Ring-Dramatised-Audiobook/B002V1A2B8?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShare Enjoy soos altyd! www.afrikaansemanne.com

Episode details come from the podcast's RSS feed.

Embed this episode

Ready to play

Anton Coetzer | Mier op die Man

0:00 48:32

No transcript yet.

Requests help us decide what to transcribe next.

Frequently asked questions

How long is this episode of Afrikaanse Manne?

This episode is 48 minutes long.

When was this Afrikaanse Manne episode published?

This episode was published on December 4, 2022.

Can I download this Afrikaanse Manne episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.