Bars 'n aar!
from Afrikaanse Manne Hosted by Hugo Swanepoel
Wat 'n lekker chat! Tannie Lucé kom kuier! Vandag gesels Hugo en Hardy oor die wilde werk week, Forex en club rugby. Hardy vetel vuur en vlam oor rugby en werk. Hugo vetel 'n lekker storie oor vorige verhoudings, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan. Geniet die een saam ons. Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier: https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/ QUIZ TYD!! - Nuwe Een Elke Maand https://kahoot.it/challenge/c1733a5a-3e95-407c-b7e7-6ccf75707aaf_1656928583640 Augustus se boek vir die maand: Dungeon Crawler Carl - by Matt Dinniman https://www.audible.com/pd/Dungeon-Crawler-Carl-Audiobook/B08V8B2CGV?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShare Volg ons op Facebook https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result Youtube Channel: https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g Enjoy soos altyd! www.afrikaansemanne.com
Embed this episode
No transcript yet.