Die bemagtiging van vroue in SA landbou Segment 01
from Landbou Hosted by Moneyweb Radio
Daar’s by AgriSA groot fokus op bemagtiging, om mense die geleentheid te kan gee om kennis te kry, maar ook om ander te kan help - Elize van der Westhuizen, Senior Bestuurder: Arbeidsverhoudinge by AgriSA.
Embed this episode
No transcript yet.
Similar podcasts
Pieter Möller - Landbou Insetsels
Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
CaseCast
Jacques Basson
Case IH het vroeër vanjaar ’n Tegnologie-seminaar op Dullstroom aangebied. Die paneel het ingesluit prof. Ferdi Meyer (Besturende direkteur, Buro vir Voedsel- en Landboubeleid), dr. Theo de Jager (President, Wêreld Landbou-organisasie), Tony Esmeraldo (Besigheidsdirekteur, Corteva) en Derek Mathews (Voorsitter, Graan SA), en die onderwerp onder bespreking was die rol wat tegnologie kan speel om Suid-Afrikaanse boere meer volhoubaar te maak. Volgens Jacques Taylor, Besturende Direkteur van Case IH, was die doel van die seminaar om ’n platform te skep vir die industrie om met mekaar te gesels, terwyl Federico Bellotto (CNH Industrial) bygevoeg het dat dit ’n inisiatief is om nader aan die verbruiker te beweeg.
Herkouers
MaxMedia
Ons gesels met innoverende boere, veeprodusente, en verskaffer-vennote in die voorsieningsketting wat ons voedselstelsel moontlik maak. Perfek vir veeboere, plaasbestuurders en landbou-entrepreneurs wat hul bedrywighede wil optimaliseer en winste wil maksimeer.
Frequently asked questions
How long is this episode of Landbou?
This episode is 13 minutes long.
When was this Landbou episode published?
This episode was published on September 23, 2015.
Can I download this Landbou episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.