Episodes
-
Aartappelbedryf se abnormale marktoestande en nuwe groeigeleenthede Segment 01
Binne die konteks van die breër landbou-ekonomie…is aartappels in terme van sy bydrae tot die brutowaarde van landbouproduksie vyfde op die ranglys – Aartappels SA se bestuurshoof, André Jooste.

JSE se nuwe beeskarkas verhandelings kontrak word positief ontvang Segment 01
Ons het alreeds ’n paar honderd kontrakte verhandel, dis een van ons beter en meer positiewe begin vir ons nuwe produkte wat ons in die laaste paar jare gesien het – Chris Sturgess – direkteur van kommoditeitsmarkte, JSE.
-
JSE se nuwe beeskarkas verhandelings kontrak word positief ontvang Segment 02
Ons het alreeds ’n paar honderd kontrakte verhandel, dis een van ons beter en meer positiewe begin vir ons nuwe produkte wat ons in die laaste paar jare gesien het – Chris Sturgess – direkteur van kommoditeitsmarkte, JSE.
-
Clover se winsstyging en opskorting van sy Nigeriese sakeplanne Segment 01
As gevolg van die laaste 4 jaar se uitbreidings en kapasiteite wat ons opgebou het, is ons nou in ’n baie goeie posisie om te kyk na verkrygings –Clover se uitvoerende hoof, Johann Vorster.
-
Clover se winsstyging en opskorting van Nigeriese sakeplanne Segment 03
As gevolg van die laaste 4 jaar se uitbreidings en kapasiteite wat ons opgebou het, is ons nou in ’n baie goeie posisie om te kyk na verkrygings –Clover se uitvoerende hoof, Johann Vorster.
-
Wyntoerismebedryf verwag skerp groei Segment 01
Kos- en dranktoerisme is nou die grootste toerismetendens wêreldwyd wat veral in die millennial mark baie baie sterk groei – Mariette du Toit-Helmbold, hoof van die internasionale Destinate toerisme-bemarkingsorganisasie.
-
Wyntoerismebedryf verwag skerp groei Segment 04
Kos- en dranktoerisme is nou die grootste toerismetendens wêreldwyd wat veral in die millennial mark baie baie sterk groei – Mariette du Toit-Helmbold, hoof van die internasionale Destinate toerisme-bemarkingsorganisasie.
-
NWK landbou stel nuwe hulp maatreëls vir droogte-slagoffers bekend Segment 01
En my boodskap is, hou by jou resep wat werk, praat vroegtydig met jou finansiers en bly vertrou dat volgende jaar 'n beter jaar sal wees – Danie Maree, besturendedirekteur van die NWK.
-
NWK landbou stel nuwe hulp maatreëls vir droogte-slagoffers bekend Segment 05
En my boodskap is, hou by jou resep wat werk, praat vroegtydig met jou finansiers en bly vertrou dat volgende jaar 'n beter jaar sal wees – Danie Maree, besturendedirekteur van die NWK.
-
Rooivleisbedryf se droogtekrisis kring uit Segment 01
So ek dink ons moet aanvaar dat ons gaan die winter in met redelike lae volumes en dit plaas natuurlik druk op produksie – Gerhard Schutte, uitvoerende hoof van die Nasionale Rooivleisprodusente organisasie.
-
Rooivleisbedryf se droogtekrisis kring uit Segment 06
So ek dink ons moet aanvaar dat ons gaan die winter in met redelike lae volumes en dit plaas natuurlik druk op produksie – Gerhard Schutte, uitvoerende hoof van die Nasionale Rooivleisprodusente organisasie.
-
Graan SA oor die groeiende krisis rondom binnelandse voedselsekuriteit: Segment 01
ANDRIES VAN ZYL: Moneyweb wat verantwoordelik is vir die samestelling en aanbied van RSG Geldsake, doen deesdae ’n reeks onderhoude oor aktuele sake in die lanboubedryf. Die gesprekke word weekliks gedeeltelik op RSG Geldsake uitgesaai, terwyl die volledige onderhoude in potgooi-formaat op die...
-
Graan SA oor die groeiende krisis rondom binnelandse voedselsekuriteit Segment 07
Maar ek dink ons wil baie graag ook as georganiseerde landbou hoor by die produsente presies wat is hulle probleme, waarmee kan ons help en dat ons daai goeters so goed as moontlik kwantifiseer en daai hulp gaan soek – Graan SA se uitvoerende hoof, Jannie de Villiers
-
Distell en Kanonkop-wynlandgoed slaan internasionale bresse vir SA (deel 2) Segment 01
Die eerste wyn onder die Kanonkop-handelsmerk is in 1973 gebotteleer. So, dis die handelsmerk wat herken word – Abrie Beeslaar , Kanonkop wynlandgoed buite Stellenbosch
-
Distell en Kanonkop-wynlandgoed slaan internasionale bresse vir SA Segment 01
Die fynproewers regoor die wêreld het werklik ’n respek vir Suid-Afrika se produkte ontwikkel – Brink Liebenberg, Distell se hoof van spiritualieë produksie
-
Distell en Kanonkop-wynlandgoed slaan internasionale bresse vir SA (deel 2) Segment 08
Die eerste wyn onder die Kanonkop-handelsmerk is in 1973 gebotteleer. So, dis die handelsmerk wat herken word – Abrie Beeslaar , Kanonkop wynlandgoed buite Stellenbosch
-
Distell en Kanonkop-wynlandgoed slaan internasionale bresse vir SA (deel 1) Segment 09
Die fynproewers regoor die wêreld het werklik ’n respek vir Suid-Afrika se produkte ontwikkel – Brink Liebenberg, Distell se hoof van spiritualieë produksie
-
GWK-landboumaatskappy se rekordwinsjaar en herposisionering in mark Segment 01
Die besigheid staan vandag op 924 miljard se eienaarsfondse, wat basies ons boere se geld is, wat in die besigheid is - Johannes Klopper finansiële direkteur van GWK landbou
-
GWK-landboumaatskappy se rekordwinsjaar en herposisionering in mark Segment 10
Die besigheid staan vandag op 924 miljard se eienaarsfondse, wat basies ons boere se geld is, wat in die besigheid is - Johannes Klopper finansiële direkteur van GWK landbou
-
Kommersiële eiendomsbeleggers moet feesseisoen-wins gebruik om onderhoudskoste te temper Segment 01
Wat ons vir die boere sê op die huidige stadium - dis nog nie tyd om op te hou boer nie, dis nog tyd om te belê - Ernst Janovsky, hoof van Absa se agri-sektor.
-
Kommersiële eiendomsbeleggers moet feesseisoen-wins gebruik om onderhoudskoste te temper Segment 11
Wat ons vir die boere sê op die huidige stadium - dis nog nie tyd om op te hou boer nie, dis nog tyd om te belê - Ernst Janovsky, hoof van Absa se agri-sektor.
-
Rampdroogtetoestande se gevolge vir SA en die winsgewendheid van SA landbou Segment 01
Ons is ’n land wat geneig is tot droogtes en natuurlik pas ons boerderye aan by die droogtes, maar ons moet ernstig kyk na ondersteuningstelsels om produksie aan die gang te hou om voedselproduksie aan die gang te hou - Johan Willemse, ekonoom by die Universiteit van die Vrystaat se Departement...
-
Rampdroogtetoestande se gevolge vir SA en die winsgewendheid van SA landbou Segment 12
Ons is ’n land wat geneig is tot droogtes en natuurlik pas ons boerderye aan by die droogtes, maar ons moet ernstig kyk na ondersteuningstelsels om produksie aan die gang te hou om voedselproduksie aan die gang te hou - Johan Willemse, ekonoom by die Universiteit van die Vrystaat se Departement...
-
Oorsig oor Agri SA se jaarkongres Segment 01
Die goue draad deur die hele kongres was een van samewerking - AgriSA se president, Johannes Möller
-
Oorsig oor Agri SA se jaarkongres Segment 13
Die goue draad deur die hele kongres was een van samewerking - AgriSA se president, Johannes Möller
-
Agri Afrikaans Segment 01
Vir my ’n sleutelonderwerp, wat eintlik bepalend is of ons gaan vorder of nie, gaan oor hoe jy hierdie grondhervorming finansier - AgriSA se uitvoerende direkteur, Hans van der Merwe.
-
Agri SA se jaarkongres Segment 14
Vir my ’n sleutelonderwerp, wat eintlik bepalend is of ons gaan vorder of nie, gaan oor hoe jy hierdie grondhervorming finansier - AgriSA se uitvoerende direkteur, Hans van der Merwe.
-
Die bemagtiging van vroue in SA landbou Segment 01
Daar’s by AgriSA groot fokus op bemagtiging, om mense die geleentheid te kan gee om kennis te kry, maar ook om ander te kan help - Elize van der Westhuizen, Senior Bestuurder: Arbeidsverhoudinge by AgriSA.
-
Die bemagtiging van vroue in SA landbou Segment 15
Daar’s by AgriSA groot fokus op bemagtiging, om mense die geleentheid te kan gee om kennis te kry, maar ook om ander te kan help - Elize van der Westhuizen, Senior Bestuurder: Arbeidsverhoudinge by AgriSA.
-
Clover-suiwelgroep se 70% wesensverdienstegroei en sakegroeiplanne Segment 01
Ons wil graag ’n industriële park oprig in Suid-Afrika, wat nie net vir Clover se produsente gaan help nie, ons gaan dit ook oopstel vir die hele land se produsente wat wil deelneem aan hierdie uitvoergeleenthede wat ons sien in Afrika - ohann Voster, uitvoerende hoof van Colver
-
Clover-suiwelgroep se 70% wesensverdienstegroei en sakegroeiplanne Segment 16
Ons wil graag ’n industriële park oprig in Suid-Afrika, wat nie net vir Clover se produsente gaan help nie, ons gaan dit ook oopstel vir die hele land se produsente wat wil deelneem aan hierdie uitvoergeleenthede wat ons sien in Afrika - ohann Voster, uitvoerende hoof van Colver
-
Stand van sake in varsmelkbedryf Segment 01
Die Suid-Afrikaanse melkbedryf [is] redelik ver voor die Nieu-Seelandse en Australiese melkbedryf, en veral wat winsgewendheid betref. So wat winsgewendheid betref, [is] ons aan die voorpunt - Chris van Dyk, uitvoerende hoof van die Melkprodusente-organisasie, die MPO.
-
Stand van sake in varsmelkbedryf Segment 17
Die Suid-Afrikaanse melkbedryf [is] redelik ver voor die Nieu-Seelandse en Australiese melkbedryf, en veral wat winsgewendheid betref. So wat winsgewendheid betref, [is] ons aan die voorpunt - Chris van Dyk, uitvoerende hoof van die Melkprodusente-organisasie, die MPO.
-
Suid-Afrika en Italië sluit vennootskap vir bevordering van landbou in Afrika Segment 01
Italië het definitief iets wat hulle kan bied vir Sub-Sahara Afrika, en Suid-Afrika was vir hulle die beste vennoot gewees as gevolg van ons platform - Nico de Kock, bedryfshoof van Grow to the Power of N Consulting
-
Suid-Afrika en Italië sluit vennootskap vir bevordering van landbou in Afrika Segment 18
Italië het definitief iets wat hulle kan bied vir Sub-Sahara Afrika, en Suid-Afrika was vir hulle die beste vennoot gewees as gevolg van ons platform - Nico de Kock, bedryfshoof van Grow to the Power of N Consulting
-
NWK Landbou verkry 50% belang in die nuwe AgriSig maatskappy Segment 01
Rekenaar en gis-tegnologie is een van die vinnigste groeiende velde en dis nou die ideale geleentheid om hierdie mark te betree - Jerry Maritz, NWK se hoofbestuurder: graan
-
NWK Landbou verkry 50% belang in die nuwe AgriSig maatskappy Segment 19
Rekenaar en gis-tegnologie is een van die vinnigste groeiende velde en dis nou die ideale geleentheid om hierdie mark te betree - Jerry Maritz, NWK se hoofbestuurder: graan
-
Agri SA se strategie vir Sosio ekonomiese en mense ontwikkeling Segment 01
Ons moet onthou, jy’t dalk een keer per jaar, twee keer per jaar dokter of ’n tandarts of ’n advokaat nodig. Maar jy’t ’n boer elke dag nodig om kos op ons tafels te voorsien - Christo van der Rheede, AgriSA se sosio-ekonomiese en menslike-ontwikkelingsportefeulje.
-
Agri SA se strategie vir Sosio ekonomiese en mense ontwikkeling Segment 20
Ons moet onthou, jy’t dalk een keer per jaar, twee keer per jaar dokter of ’n tandarts of ’n advokaat nodig. Maar jy’t ’n boer elke dag nodig om kos op ons tafels te voorsien - Christo van der Rheede, AgriSA se sosio-ekonomiese en menslike-ontwikkelingsportefeulje.
-
Die toekoms wat SA-landbou aan entrepreneurs bied Segment 01
Jy moet jou produkte produseer, op ’n wetenskaplike manier, volhoubare ekonomiese manier, en dan moet jy nog daardie produkte bemark, jy moet jou verbruiker ken. Dis ’n hele nuwe dinamika, landbou word nou ’n wetenskap, wat dit nog altyd moes gewees het
-
Die toekoms wat SA-landbou aan entrepreneurs bied Segment 21
Jy moet jou produkte produseer, op ’n wetenskaplike manier, volhoubare ekonomiese manier, en dan moet jy nog daardie produkte bemark, jy moet jou verbruiker ken. Dis ’n hele nuwe dinamika, landbou word nou ’n wetenskap, wat dit nog altyd moes gewees het
-
Agri SA en ander belangegroepe se parlementêre voorleggings oor die onteieningswetsontwerp Segment 01
Nuwe wetsontwerp ’n groot verbetering op die 2008 wetsontwerp - Annelize Crosby, regs- en beleidsadviseur by Agri SA
-
Agri SA en ander belangegroepe se parlementêre voorleggings oor die onteieningswetsontwerp Segment 22
Nuwe wetsontwerp ’n groot verbetering op die 2008 wetsontwerp - Annelize Crosby, regs- en beleidsadviseur by Agri SA
-
Kommer oor sekere van die bepalings van die nuwe Onteieningswetsontwerp Segment 01
Mens moet net eerstens weer onthou daar moet ’n onteieningswet wees, maar hy moet billik en regverdig wees en hy moet veral eiendomsregte beskerm, want dit help nie ons verwater eiendomsregte ook met onteieningswetgewing nie - Dr. John Purchase, uitvoerende hoof AgBiz
-
Kommer oor sekere van die bepalings van die nuwe Onteieningswetsontwerp Segment 23
Mens moet net eerstens weer onthou daar moet ’n onteieningswet wees, maar hy moet billik en regverdig wees en hy moet veral eiendomsregte beskerm, want dit help nie ons verwater eiendomsregte ook met onteieningswetgewing nie - Dr. John Purchase, uitvoerende hoof AgBiz
-
Absa oor die jongste tendense en vooruitsigte vir SA landbou Segment 01
Ons verwag dat die vraag [na voedsel] in die volgende 35 jaar gelykstaande gaan wees aan alles wat ons geproduseer het, in landbou in die wêreld oor die laaste 500 jaar - Ernst Janovsky, hoof van agrisake Absa
-
Absa oor die jongste tendense en vooruitsigte vir SA landbou Segment 24
Ons verwag dat die vraag [na voedsel] in die volgende 35 jaar gelykstaande gaan wees aan alles wat ons geproduseer het, in landbou in die wêreld oor die laaste 500 jaar - Ernst Janovsky, hoof van agrisake Absa
-
Jongste posisie en rol van vroue in SA landbou Segment 01
Opleiding en bemagtiging van vroue stel hul in staat om hul lewens te verander: Roseline Engelbrecht – programkoördineerder by die Vroue op Plase-projek in die Wes-Kaap.
-
Jongste posisie en rol van vroue in SA landbou Segment 25
Opleiding en bemagtiging van vroue stel hul in staat om hul lewens te verander: Roseline Engelbrecht – programkoördineerder by die Vroue op Plase-projek in die Wes-Kaap.
We're indexing this podcast's transcripts for the first time — this can take a minute or two. We'll show results as soon as they're ready.
No matches for "" in this podcast's transcripts.
No topics indexed yet for this podcast.
Loading reviews...
Loading similar podcasts...