Die Gevaar van "Ek Sal Later" episode artwork

EPISODE · Jun 4, 2026 · 25 MIN

Die Gevaar van "Ek Sal Later"

from Elvira Joubert PodGooi

Uitstel (*delay - lui*) of Ongehoorsaamheid? 🎙️🔥Hoeveel keer sê ons: “Ek sal later,” maar eintlik vra God vir nou?In hierdie episode gesels ons oor die gehoorsaamheid van Nehemia, ’n man wat nie net ’n muur gesien het wat herbou moes word nie, maar ’n opdrag wat gehoorsaam moes word.Ons praat oor hoe uitstel vandag lyk: in ons roeping, ons gesinne, ons besighede, ons genesing en ons verhouding met God.Want soms is procrastination nie net tyd mors nie… soms is dit ongehoorsaamheid in ’n mooier woordjie toegedraai.🎧 Luister saam en kom deel jou storie met ons:Waar het jy al gevoel God roep jou om op te staan, te bou, te begin of terug te keer, maar jy het uitgestel?Jou storie kan iemand anders help om vandag weer te begin. 🤍#ProcrastinationVsGehoorsaamheid #Nehemia #BouWeer #GeloofInAksie #PodcastAfrikaans #Roeping #Gehoorsaamheid

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 4, 2026

Embed this episode

Uitstel (*delay - lui*) of Ongehoorsaamheid? 🎙️🔥 Hoeveel keer sê ons: “Ek sal later,” maar eintlik vra God vir nou? In hierdie episode gesels ons oor die gehoorsaamheid van Nehemia, ’n man wat nie net ’n muur gesien het wat herbou moes word nie, maar ’n opdrag wat gehoorsaam moes word. Ons praat oor hoe uitstel vandag lyk: in ons roeping, ons gesinne, ons besighede, ons genesing en ons verhouding met God. Want soms is procrastination nie net tyd mors nie… soms is dit ongehoorsaamheid in ’...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

Ready to play

Die Gevaar van "Ek Sal Later"

0:00 25:53

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Elvira Joubert PodGooi?

This episode is 25 minutes long.

When was this Elvira Joubert PodGooi episode published?

This episode was published on June 4, 2026.

Can I download this Elvira Joubert PodGooi episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!