Skip to content
DJ Cloete | Onderhoud episode artwork

Sep 10, 2023 57 min

DJ Cloete | Onderhoud

from Afrikaanse Manne Hosted by Hugo Swanepoel

DJ Cloete | Onderhoud Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met DJ Cloete van Akademia op die Podcast. DJ gee ons die kans om hom uit te vra oor sy lewe, veld & Afrikaans. Ons gesels oor sy loopbaan, sy toere na Netherland & Belgium ens. Hierdie was nog 'n great ervaring om met DJ te kon gesels oor die impak wat hy op die Afrikaanse wêreld het, dankie aan DJ vir die awesome onderhoud! Geniet die een saam ons. DJ Cloete Details: Instagram: https://www.instagram.com/dj_cloete/ Website: https://akademia.ac.za/ https://bit.ly/m/Akademia Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier: ⁠⁠https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/⁠⁠ Volg Afrikaanse Manne op Facebook: ⁠⁠https://www.facebook.com/AfrikaanseManne⁠⁠ Youtube Channel: ⁠⁠⁠ ⁠https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g⁠⁠ September se luister boek vir die maand: Beyond the Wand by Tom Felton: https://www.audible.com/pd/Beyond-the-Wand-Audiobook/B0B29G96TX?ref_pageloadid=7MBrkVXf2IfcL3og&ref=a_library_w_c5_lProduct_4&pf_rd_p=95b555b2-2931-4812-98e1-6535e764d43f&pf_rd_r=NKWFYZ3R6C0FQ68VD4SH&pageLoadId=tDEoVmvWIWItLWc0&creativeId=b5fa8602-fb94-432a-aacc-e3734bed4f97 Enjoy soos altyd! www.afrikaansemanne.com

Episode details come from the podcast's RSS feed.

Embed this episode

Ready to play

DJ Cloete | Onderhoud

0:00 57:18

No transcript yet.

Requests help us decide what to transcribe next.

Frequently asked questions

How long is this episode of Afrikaanse Manne?

This episode is 57 minutes long.

When was this Afrikaanse Manne episode published?

This episode was published on September 10, 2023.

Can I download this Afrikaanse Manne episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.