EPISODE · Nov 28, 2023 · 23 MIN
Doen jou eie ding 28 November 2023
from Doen jou eie ding · host RSG
Ryk gesels met Deon Roux, eienaar en stigterslid van Dry Ice International. Hy en een van sy kolegas het Dry Ice International in 1994 gestig. Na tien jaar het hy al die aandele gekoop om die hele besigheid te besit. Nou, na 30 jaar, floreer die besigheid. Dit het die afgelope tien jaar met meer as 25% per jaar gegroei, en Dry Ice International lewer nou produkte en dienste landwyd met ses fabrieke in al die hoofstede van Suid-Afrika.
Embed this episode
Ready to play
Doen jou eie ding 28 November 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.