Skip to content
Dr. Danie Langner | Voortrekkers episode artwork

Oct 16, 2022 52 min

Dr. Danie Langner | Voortrekkers

from Afrikaanse Manne Hosted by Hugo Swanepoel

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Dewald met die Hoof van van die Voortrekkers & die FAK, Danie Langner. Danie gee ons die kans om hom uit te vra oor sy rol byu die Voortrekkers, hy vertel ons oor hoe dinge verander het en hoe jy ook betrokke kan raak by Afrikaanse Kultuur. Hierdie was 'n ongelooflike geleentheid om met Danie te kon gesels en meer te kon leer. Geniet die een saam ons Die Voortrekkers Website: https://voortrekkers.co.za/ Die FAK Website: https://www.fak.org.za/ Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier: https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/ Oktober se boek vir die maand: A Door into Time By Shawn Inmon https://www.audible.com/pd/A-Door-into-Time-Audiobook/1774244896?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShare Volg ons op Facebook https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result Youtube Channel: https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g Enjoy soos altyd! www.afrikaansemanne.com

Episode details come from the podcast's RSS feed.

Embed this episode

Ready to play

Dr. Danie Langner | Voortrekkers

0:00 52:34

No transcript yet.

Requests help us decide what to transcribe next.

Frequently asked questions

How long is this episode of Afrikaanse Manne?

This episode is 52 minutes long.

When was this Afrikaanse Manne episode published?

This episode was published on October 16, 2022.

Can I download this Afrikaanse Manne episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.