EPISODE · Oct 21, 2025 · 7 MIN
Ep1 - Christus IN ons, die hoop op heerlikheid
from InJesus Bybelstudie · host Jacques Loots
Kol 1:27 sê vir ons die volgende: "God het besluit om aan hulle bekend te maak hoe ryk die heerlikheid van hierdie misterie vir alle nasies is: Christus is in julle, die hoop op die heerlikheid"Hierdie misterie en belofte is iets waarvan die Ou Testamentiese helde net gedroom het, maar vir ons is dit 'n elke dag werklikheid... Christus is IN ons!
Embed this episode
Ready to play
Ep1 - Christus IN ons, die hoop op heerlikheid
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.