EPISODE · Sep 10, 2025 · 7 MIN
Ep1 - Jesus, Here van my Lewe
from InJesus Bybelstudie · host Jacques Loots
In Matt 16:24 staan "Toe sê Jesus vir sy dissipels: As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën en sy kruis opneem en My volg."Die rede hoekom ons sukkel om Jesus te dupliseer, is omdat Hy nog nie Here is oor ons denke, woorde, finansies, optrede ens ens. nie. Ons moet op 'n plek kom waar ons besluit, Hy is Here "LORD" van alles in my lewe
Embed this episode
Ready to play
Ep1 - Jesus, Here van my Lewe
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.