EPISODE · Nov 19, 2025 · 6 MIN
Ep15 - Christus IN ons, die hoop op heerlikheid
from InJesus Bybelstudie · host Jacques Loots
Kol 2:9 & 10 in die 2020 vertaling maak hierdie merkwaardige stelling "Want in Hom woon die hele volheid van die Godheid liggaamlik. En in Hom, wat Hoof oor elke heerskappy en mag is, is julle met hierdie volheid vervul."Ons is vervul met die volheid van die Godheid!!Ek en jy het ALLES wat ons nodig het. Ons wag nie vir God om iets in ons lewens te doen nie, Hy wag vir ons. Hy het reeds alles gedoen en gegee wat ons ooit sal nodig hê.
Embed this episode
Ready to play
Ep15 - Christus IN ons, die hoop op heerlikheid
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.