EPISODE · Aug 6, 2025 · 10 MIN
Ep2 - Terwyl ek wag op my belofte - Wat is in my hart
from InJesus Bybelstudie · host Jacques Loots
Toe Israel aan die voet van Sinai wag vir Moses wat op berg is, het hulle gevoel hy bly nou te lank weg na hulle sin, en iets kom uit hulle hart wat hulle moontlik nie eens geweet het is daar nie. Hulle vra Aaron om vir hulle 'n afgod te maak wat hulle kan aanbid.Wat kom uit ons harte te voorskyn wanneer ons voel ons beloftes realiseer nie?
Embed this episode
Ready to play
Ep2 - Terwyl ek wag op my belofte - Wat is in my hart
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.