EPISODE · Nov 26, 2025 · 7 MIN
Ep7 - Finansies in God se Koninkryk - Toets God met jou tiende
from InJesus Bybelstudie · host Jacques Loots
Mal 3:10 sê die Woord "Bring die volle tiende na die voorraadkamer sodat daar voedsel in my huis kan wees. Toets My hierin,” sê die Here, Heerser oor alle magte, “of Ek nie vir julle die vensters van die hemel sal oopmaak en oorvloedige seën oor julle sal uitstort nie."God daag ons amper uit om Sy hart te toets, of dit GOED is of nie.
Embed this episode
Ready to play
Ep7 - Finansies in God se Koninkryk - Toets God met jou tiende
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.