EPISODE · Jul 25, 2025 · 8 MIN
Ep8 - Intimiteit met Jesus
from InJesus Bybelstudie · host Jacques Loots
II Kor 2:14 & 15 sê "MAAR God sy dank wat ons altyd laat triomfeer in Christus en wat die reuk van sy kennis deur ons oral versprei. Want ons is 'n aangename geur van Christus tot eer van God onder die wat gered word en onder die wat verlore gaan"Ons versprei 'n aangename geur van Jesus as gevolg van ons kennis van Hom, ons intimiteit met Hom.
Embed this episode
Ready to play
Ep8 - Intimiteit met Jesus
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.