EPISODE · Jul 29, 2025 · 4 MIN
Ep9 - Intimiteit met Jesus - Dis meer as net 'n boksie om af te tiek
from InJesus Bybelstudie · host Jacques Loots
Ek kan nie God vir jou ken nie. Net jy kan dit doen. En dis soveel meer as net 'n boksie in ons gewete om af te tiek, dis absoluut awesome om met die Skepper en Almagtige God 'n intieme gesprek te hê waarin jy Hom kan vrae vra en Hy vir jou en jy Sy hart kan ervaar en leer ken. Dit is baie persoonlik en dis baie intens.
Embed this episode
Ready to play
Ep9 - Intimiteit met Jesus - Dis meer as net 'n boksie om af te tiek
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.