Finansiële uur | Adrian Alberts
from Afrikaanse Manne Hosted by Hugo Swanepoel
Finansiële uur | Adrian Alberts Hierdie een was awesome! Vandag gesels Hugo , Dewald en ons spesiale gas Adrian oor 'n paar dinge in die "Trading" wêreld, finansies en baie meer. In hierdie episode dwaal ons na klomp verskillende topics in die mark rond en kry die geleentheid om Adriaan uit te vra oor sy werk ens. Kom geniet hierdie episode saam ons, waar ons 'n "deep dive" in finansies doen, en vertel ons of julle dalk meer daar van wil leer of hoor. DISCLAIMER: Hierdie is nie finansiële raad nie. Adrian Alberts Links: Intagram: https://www.instagram.com/aaoptionality/ Spotify Podcast: Black Hearts Red Spades: https://open.spotify.com/show/1g76Bk6iuWqBZeFBREjyrG?si=ce59534d12414e08 Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier: https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/ Volg Afrikaanse Manne op Facebook https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result Youtube Channel: https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g April se boek vir die maand: Finding Gobi by: Dion Leonard, Craig Borlase - https://www.audible.com/pd/Finding-Gobi-Audiobook/B072L6875B?ref=a_library_w_c5_lProduct_4&pf_rd_p=95b555b2-2931-4812-98e1-6535e764d43f&pf_rd_r=MYH7SKR4F59KD4W7ZXT4&pageLoadId=Xc6gIrGGrBX8EjkY&creativeId=b5fa8602-fb94-432a-aacc-e3734bed4f97 Enjoy soos altyd! www.afrikaansemanne.com
Embed this episode
No transcript yet.