EPISODE · Feb 7, 2023 · 45 MIN
Geestesgesondheid 7 Februarie 2023
from Geestesgesondheid · host RSG
Johan van Lill praat met Quinton Adams, 'n opvoedkundige sielkundige, oor neurodiversiteit in die werkplek. Wat is die uitdagings? Hoe kan neurodiversiteit bevorder word? Wat kan werknemers en werkgewers doen om die werkplek vir almal meer toeganklik en gemaklik te maak?
Embed this episode
NOW PLAYING
Geestesgesondheid 7 Februarie 2023
0:00
45:12
1×
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
NKSA Geestesgesondheids toewydings
NKSA Geestelike Gesondheidstoewydings
Afrikaanse geestelike gesondheids toewydings wat gebaseer is op Bybelse en Sielkundige advies. Motiveerdende boodskappe om n gabalanseerde geestesgesondheid en leefstyl bewerk.
Die Covid-19 Reeks
Adelle
Die Covid-19 Reeks is daarop gemik om u te help om die Covid-19 krisis te bestuur. Ons praat oor gesondheid, geestesgesondheid, voedingstowwe en dieetkunde, hanteringsvaardighede en interpersoonlike vaardighede. Die reeks is geskryf deur Prof. Adelle Gascoyne, ‘n Suid-Afrikaans Vredesvrou en Stigter van Wild Sunshine Media.
Frequently Asked Questions
How long is this episode of Geestesgesondheid?
This episode is 45 minutes long.
When was this Geestesgesondheid episode published?
This episode was published on February 7, 2023.
Can I download this Geestesgesondheid episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!