Skip to content
Gelukkige Vadersdag | Hardy Duvenhage episode artwork

Jun 17, 2023 1 hr 4 min

Gelukkige Vadersdag | Hardy Duvenhage

from Afrikaanse Manne Hosted by Hugo Swanepoel

Gelukkige Vadersdag | Hardy Duvenhage Wat 'n lekker chat! Vandag vier ons Vadersdag saam julle dan gesels Hugo en Hardy hoe vinnig tyd gevlieg het vanaf kind tot nou, paar soapies wat hulle gekyk het & 'n paar stories van die verlede. Hardy vetel vuur en vlam oor sy wille week & die gemors met sy lorrie. Hugo lag lekker saam & gooi 'n paar vrae in die mix, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan. Geniet die een saam ons. Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier: https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/ Volg Afrikaanse Manne op Facebook https://www.facebook.com/AfrikaanseManne Youtube Channel: https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g Junie se luister boek vir die maand: Kyk Na My by Nataniël https://www.audible.com/pd/Kyk-na-my-Look-at-Me-Audiobook/B09WZBV2RW?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp Enjoy soos altyd! www.afrikaansemanne.com

Episode details come from the podcast's RSS feed.

Embed this episode

Ready to play

Gelukkige Vadersdag | Hardy Duvenhage

0:00 1:04:44

No transcript yet.

Requests help us decide what to transcribe next.

Frequently asked questions

How long is this episode of Afrikaanse Manne?

This episode is 1 hour and 4 minutes long.

When was this Afrikaanse Manne episode published?

This episode was published on June 17, 2023.

Can I download this Afrikaanse Manne episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.