Gert Rautenbach | Onderhoud
from Afrikaanse Manne Hosted by Hugo Swanepoel
Gert Rautenbach | Onderhoud Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Gert Rautenbach. Gert gee ons die kans om hom uit te vra oor sy kunswerke (kyk gerus op Instagram) as ook sy blogs, lewe en hoe al die teken werk begin het. Hy vertel ons oor hoe hy dit doen, ons praat oor sy werk en sy droom 'n vir 'n uitstalling. Hierdie was nog 'n great ervaring om met Gert te kon praat oor die groot impak wat hy op die kuns wêreld het, dankie aan Gert vir die awesome onderhoud! Geniet die een saam ons Gert Rautenbach Links: Intagram: https://www.instagram.com/gertrautenbach/ Website: https://www.saatchiart.com/gertrautenbach Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier: https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/ Volg Afrikaanse Manne op Facebook https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result Youtube Channel: https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g April se boek vir die maand: Finding Gobi by: Dion Leonard, Craig Borlase - https://www.audible.com/pd/Finding-Gobi-Audiobook/B072L6875B?ref=a_library_w_c5_lProduct_4&pf_rd_p=95b555b2-2931-4812-98e1-6535e764d43f&pf_rd_r=MYH7SKR4F59KD4W7ZXT4&pageLoadId=Xc6gIrGGrBX8EjkY&creativeId=b5fa8602-fb94-432a-aacc-e3734bed4f97 Enjoy soos altyd! www.afrikaansemanne.com
Embed this episode
No transcript yet.