EPISODE · Apr 1, 2020 · 26 MIN
Gesondheid 1 April 2020
from Gesondheid · host RSG
'n Mens kan seker sê die SARS-Coronairus wat nou mik na 900 000 gevalle oor die wêreld, is 'n psigopaat, want iets skort met die organisme se gewete. Wat verstaan ons oor psigopate? Want alle psigopate is nie reeksmoordenaars nie. En wat is die verskil tussen 'n psigopaat en narsis? En wat is die regte naam vir die probleem? Wat gebeur in die brein van só 'n mens en kan dit behandel word? Marí Hudson gesels met dr. Eugene Allers, 'n psigiater en lid van die Suid-Afrikaanse Psigiatriese Vereninging oor psigopatie en narsisme.
Embed this episode
NOW PLAYING
Gesondheid 1 April 2020
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.